21 On Walter

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

21 On Walter is 'n dubbelverdiepinghuis met 'n asemrowende uitsig teen die strand in Britanniabaai.

Dié huis bied slaapplek vir 8 tot 10 persone. Daar is 3 dubbelkamers op die boonste vloer, en 1 dubbelkamer en 'n slaapbank op die onderste vloer. Die huis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. En daar is 'n lekker binnenshuise kuier-area met 'n braaiplek, kroeg (sonder drankies) en 'n pool-tafel.

21 On Walter is ideaal geleë naby aan Shelly Point Gholflandgoed, St Helenabaai se hawe, verskeie restaurante en winkelsentrums. Daar is ook heelwat visvangplekke en Britanniabaai is ook net 40 km vanaf Club Mykonos en Saldanhabaai.

Slaapplek

'n Bespreking by 21 On Walter sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 21 On Walter gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za