10 gaste
4 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 21 Walter Crescent, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
21 On Walter is 'n dubbelverdiepinghuis teen die strand in Britanniabaai met 'n asemrowende uitsig oor die see.
Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 3 en 'n ekstra slaapbank op die boonste verdieping en 1 op die grondverdieping is. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed op die boonste verdieping, asook 'n slaapkamer op die grondverdieping met 'n koningingrootte-bed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die huis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n outomatiese wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n kuierarea met 'n braai, kroeg en 'n pooltafel.
21 On Walter is ideaal geleë naby Shelly Point Gholflandgoed, St Helenabaai se hawe, en verskeie restaurante en winkelsentrums. Daar is ook heelwat visvangplekke in die omgewing en Britanniabaai is ook net 52 km vanaf Club Mykonos en Saldanhabaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 21 Walter Crescent, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink 21 On Walter het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Walter Crescent, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang