25 on Catherine
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Angelette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Rene V - Jun 2024
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
25 on Catherine se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Rene Van Zyl. Goed om te hoor julle het 'n lekker ervaring gehad by ons. Jammer vir die ongerief oor die blindings. Ons moes ongelukkig wag vir 'n dag wat die kamer nie bespreek is. Afhaal en laat regmaak was bespreek vir gister, en dis darem nou gedoen.
Groete
Angelette
Sean C - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker.
Jaedan D - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Dolly D - Mei 2024
Algehele gradering
Weg uit die stad. Rustig. Ruim. Baie vriendelike diens. Naby alles.
Wiida J - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, gasvry, veilig en waarde vir geld.
Andrea B - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, mooi, rustig.
Colette D - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Vera L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig en verfrissend.
Charné B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Annelie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal weer gebruik maak van 25 on Catherine!
Peet G - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Rudy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
25 on Catherine se terugvoer
Hi Rudy,
Volgende keer kan ons julle bespreek in een van die groter kamers, wat wel koffie fasiliteite in het. Hoop julle het darem gebruik gemaak van die koffiestasie in die sitkamer.
Groete
Angelette
Ane D - Feb 2024
Algehele gradering
Highly recommended.
Silent M - Jan 2024
Algehele gradering
Value for money and clean.
Corne H - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike rustyd gehad by die juweel van 'n plek!
Emorize V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Denise K - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangename rustige plek!
Anita J - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
David D - Des 2023
Algehele gradering
Beste sal altyd daar gaan bly.
Celeste S - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik!
Lizanne D - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend, goeie waarde vir geld!
Renaldi S - Okt 2023
Algehele gradering
We had a great stay! Very friendly service!
Suene M - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasies!
Ilonka K - Sep 2023
Algehele gradering
Ideaal.
Louiana B - Aug 2023
Algehele gradering
Most enjoyable!
Ferdi B - Aug 2023
Algehele gradering
Puik, rustig en waarde vir geld.
Heidi M - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely environment with big garden and clean room.
Tanya K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek om te bly, sal enige een aanbeveel!
Almie S - Jul 2023
Algehele gradering
Ideale gesinsverblyf.
Sonja D - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, netjies en absoluut die moeite werd.
Gisela K - Jun 2023
Algehele gradering
Tranquil countryside retreat with friendly owners, charming amenities, and farm animals.
Lees meerMaliza S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en gasvrye hosts. Baie lekker gebly.
Mandie R - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker slaapplek.
Louise F - Jun 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Charmaine J - Jun 2023
Algehele gradering
Uiters aangenaam! Gasheer en gasvrou is baie behulpsaam en die kamer is heerlik en gemaklik!
Marnus S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis. Goed geleë.
Magda G - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Sienet H - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Michele D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie ontspanne en inskiklike/aanpasbare diens.
Jacoline P - Mei 2023
Algehele gradering
Baie beïndruk, puik.
Daniel C - Apr 2023
Algehele gradering
Almost farmstead!
Hannah H - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike eienaars.
Jacques P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Etienne G - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en goed geleë.
Willem D - Mrt 2023
Algehele gradering
Sake besoek aan Pretoria oor drie dae.
Anina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi skoon kamer en vriendelike diens.
Wilma G - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige plek so in die middel van die stad.
Martina D - Des 2022
Algehele gradering
I stayed a couple of nights with my boyfriend to attend a wedding.
Melissa J - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Het heerlik gebly en die mense het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ontbyt uitstekend.
25 on Catherine se terugvoer
Hi Melissa, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Derek O - Okt 2022
Algehele gradering
Owners were extremely friendly and accommodating.
25 on Catherine se terugvoer
Hi Derek, your feedback is much appreciated. Next time we'll definitely allocate you to a more spacious room. Thank you for the kind words and positive feedback. Regards, Hercu & Angelette.
Bern F - Okt 2022
Algehele gradering
Very peaceful stay.
25 on Catherine se terugvoer
Hi Bernadette, thank you for taking the time to complete the review. It helps us to continuously improve our service to our guests. Thank you for the kind words.
Best wishes Hercu & Angelette.
Dennis D - Okt 2022
Algehele gradering
Greatly received, breathtaking and friendly.
25 on Catherine se terugvoer
Thank you for the kind words, Dennis. It was a pleasure to host you guys. Best wishes Angelette & Hercu
Yvette V - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
25 on Catherine se terugvoer
Hi Yvette, dankie vir die terugvoer. Dit stel ons in staat om ons diens aan gaste te verbeter.
Rika L - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties. Wonderlike diens. Rustige atmosfeer. Baie skoon, alles en nog meer wat sy adverteer op webtuiste.
25 on Catherine se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Groete
Angelette
Madri B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker ontbyt gekry.
25 on Catherine se terugvoer
Baie dankie vir die eerlike terugvoer. Ons bied 'n sentrale koffie/tee stasie waar gaste hulle kan help reg deur die dag/nag en nie beperk is tot een of twee koppies koffie of tee nie. Ons hou egter jou voorstel oor koffie/tee in die kamer in gedagte.
Groete
Angelette.
Anika V - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Edward G - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
David S - Sep 2021
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Michelle M - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Catherine-weg 25, Pretoria, 0043, Gauteng