- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Fitzpatrick Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
25 on Fitzpatrick bied verblyf in 3 selfsorg-eenhede met aparte ingange.
Dit is in Parow-Noord is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad en aan die voet van Tygerberg-heuwels geleë. Die verblyf bied maklike toegang tot die N1 om besienswaardighede met gemak te bereik.
Verblyf word in 3 eenhede gebied, die Protea- en die Garden-kamer wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het, en die Aloe-kamer wat slegs 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n platskerm-TV teen die muur met die volle DStv-pakket. Elke kamer het 'n kombuisie wat met basiese benodigdhede, soos 'n yskas-vrieskas, ketel en 'n mikrogolfoond, toegerus is. Die Protea- en Garden-kamer het ook stoepe waar gaste kan braai. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste is welkom om van die gemeenskaplike onderdakarea gebruik te maak. Daar is verskeie restaurante en kruidenierswinkels binne 3 km van dié stil woonbuurt.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mylaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 25 Fitzpatrick Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink 25 on Fitzpatrick het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Fitzpatrick Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang