25 On Fitzpatrick
Opsomming van Resensie
Thomas S - Okt 2020
Gemiddeld
Was goed gelee. Kort net veilige parkeering
Verna B - Sep 2020
Gemiddeld
Kort, maar lekker gekuier. 10/ 10 vir gasvryheid.
Byron S - Feb 2020
Gemiddeld
Goeie vriendelike diens, baie tevrede met alles.
Mariana O - Feb 2020
Gemiddeld
Baie lekker en baie oulike gasvrou. Baie vriendelik en hulpvaardig.
25 On Fitzpatrick's terugvoer
Baie dankie, Mariaan. Dit was 'n plessier om julle te ontmoet en te akkomodeer. Ek hoop om weer in die toekoms vir julle te kan verwelkom.
Rudichar W - Des 2019
Gemiddeld
Fantastiese aand, sal dit graag aanbeveel.
Marius J - Nov 2019
Gemiddeld
Netjies.
Rafiq R - Nov 2019
Gemiddeld
Die gasheer is super-aangenaam en verwelkomend met aankoms. Netjiese en skoon kamer met goeie koffie.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
The host is super nice and welcoming on arrival. Neat and clean room with good coffee.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Antoinette B - Aug 2019
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld en baie vriendelike gasvrou.
Newton P - Jun 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Denis J - Apr 2019
Gemiddeld
Sentraal vir ons behoefte en mense is baie vriendelik en professioneel.
Claudette C - Mrt 2019
Gemiddeld
Very nice area, with an excellent host.
Pieter S - Aug 2018
Gemiddeld
Alles wat ek nodig gehad het. Baie dankie.
Leigh B - Jun 2018
Gemiddeld
Baie oulike plekkie met sulke gasvrye eienaars. Sal dit definitief aanbeveel.
Martlie J - Mei 2018
Gemiddeld
Alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie!
25 On Fitzpatrick's terugvoer
Baie dankie, Martlie, Dit was heerlik Om julle by ons te gehad het. Ek hoop om in die toekoms weer vir julle te kan verwelkom. Vriendelikke groete, Mylaine.
Martin V - Mrt 2018
Gemiddeld
Dit was baie lekker netjies.
Stephanie E - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Francious M - Aug 2017
Gemiddeld
Dit was verskriklik lekke en liefde volle mense.
25 On Fitzpatrick's terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde François! Groete daar vir Chandré en sterkte vir die groot dag.
Marilyn H - Jul 2017
Gemiddeld
Ons het die gasvryheid geniet!
25 On Fitzpatrick's terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Marilyn! Dit was n groot plessier om julle te huisves. Ek sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom! Seënwense vir julle ook! Groete, Mylaine
Annette H - Mei 2017
Gemiddeld
Vriendelike, behulpsame Mylanie om ons verblyf by 25 on Fitzpatrick te skuif na Two Palms op kort kennisgewing.
Randell B - Apr 2017
Gemiddeld
Was ongelooflik lekker en sal enige tyd weer plek bespreek by 25 On Fitzpatrick.
25 On Fitzpatrick's terugvoer
More Randell
Baie dankie vir die wonderlikke resensie.
Dit was 'n plesier om vir jou en Astrid te ontmoet.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Lekker dag en naweek.
Groete, Mylaine
Tersia P - Mrt 2017
Gemiddeld
Die ontvangs was baie goed en ongelooflik vriendelike diens.
Barrry B - Mrt 2017
Gemiddeld
Vriendelike, aangename gasvrou met netjiese en aangename verblyf.
Lees meer25 On Fitzpatrick's terugvoer
Hallo Barry en Estelle! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was lieflik om julle te kon ontmoet. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete Mylaine
Mercia G - Jul 2016
Gemiddeld
Was 'n BAIE klein kamer! Baie basies en beknop.
25 On Fitzpatrick's terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering, Mercia. Let asb daarop dat ons wel 'n selfsorg eenheid is maar ek het wel 2 keer weer vir julle melk gegee. Die advertensie het fotos en 'n volle beskrywing van die kamer wat ek genoem het was net vir 1 or 2 nagte bedoel. Ek het telkemale gevra en geboodskap via whats-app om op te volg of julle enige iets benodig, julle was welkom te vra.
Vriendelike Groete
Mylaine
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fitzpatrick-straat 25, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom