25 On Fitzpatrick

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

25 On Fitzpatrick het selfsorg-eenhede in Parow-Noord en dis ideaal geleë in die Noordelike voorstede van Kaapstad aan die voet van die Tygerbergheuwels met maklike toegang tot die N1.

Akkommodasie beskik oor 3 eenhede: Protea- en Tuinkamers met slaapplek vir 4 gaste en die Aloe-kamer met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n platskerm-TV teen die muur met DStv. Die eenhede met slaapplek vir 4 het kombuisies met basiese toebehore soos 'n yskas-vrieskas, ketel en 'n mikrogolfoond. Die aparte anneks het ook 'n ketel, mikrogolfoond en 'n yskassie. Die Protea- en Tuinkamer het 'n stoep waar gaste lekker kan braai.

Gaste is welkom om van die gemeenskaplike onderdakarea met gratis WiFi gebruik te maak. Daar is verskeie restaurante en kruidenierswinkels binne 3 km van dié stil woonbuurt. Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word en die eiendom is omhein vir veiligheid. Let asb. op dat daar 'n 12 jarige-miniatuurworshond op die perseel woon. Ons verwelkom goed gemanierde troeteldiere as gaste in ons Tuinkamer bespreek, aangesien die erf toe is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 25 On Fitzpatrick gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]