Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Protea

Aloe - 25 On Fitzpatrick
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir kort verblyf en kan as ekstra verblyf saam met die Protea-eenheid gebruik word. Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes in 'n en suite-dubbelkamer met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eenheid het gebruik van 'n sitarea buite. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n platskerm-TV met DStv. Let asb. op dat daar nie kookgeriewe in die eenheid is nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

'n Kontinentale ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word indien dit vooraf gereël word.

Sonkrag en 'n omsetter word tydens beurtkrag gebruik.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
25 On Fitzpatrick
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 2 enkelbeddens. Die kombuisie het 'n ketel, mikrogolfoond, induksieplaat, broodrooster en 'n yskas-vrieskas. Die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv en 'n tafel met sitplek vir 4. Al die linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n stoep waar gaste lekker kan braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Kontinentale ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word indien dit vooraf gereël word.

Sonkrag en 'n omsetter word tydens beurtkrag gebruik.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Tuinkamer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die groot eenmanwoonstel het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Dis en suite en het 'n basiese kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Dit maak op 'n stoep met 'n tuin en braai-area oop. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n platskerm-TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Kontinentale ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word indien dit vooraf gereël word.

Sonkrag en 'n omsetter word tydens beurtkrag gebruik.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fitzpatrick-straat 25, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c688127f41c82c978118b501108f55685eec3b1aa9f1a31f2b04aca4e3d4d9058dbf135a7d53fabf2273516e08e3bc08764?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 25 Fitzpatrick Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.88981 18.58276
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem