+62
Selfsorg in Hartenbos

Vitamiene-See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Chrisna R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Ruim, seelug, gesellig en gerieflik. Ons het heerlik gekuier by Vitamiene See in Hartenbos. Die huis is ruim en bied oorgenoeg plek vir die hele gesin, wat dit die ideale kuierhuis maak. Die ligging is ook uitstekend – mens is so naby aan die see dat jy die vakansiegevoel dadelik ervaar. Ons het die gerief en die loopafstand na die strand baie geniet. Sal beslis weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Als is daar wat nodig is, en lekker naby aan die see. Baie lekker, sou graag langer wou bly as ek kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great value for money. I would really recommend staying here. It is within walking distance to the beach. The apartment is very clean and has everything you might need. Value for money. The host is great and very informative about the surrounding area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martina B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Only stayed for one night but it was very pleasant. Very neat and organised. The owner was very accommodating and welcoming. Nice bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myra V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Sal enige tyd weer daar bespreek. Uitstekende plek. Vriendelike verwelkoming. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderlik. Fantasties. Ten volle toegerus. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gaan vir seker weer daar tuis gaan. Uitstekende verblyf, baie gerieflik, netjies en skoon. Die eienaars is gasvry en vriendelik en laat jou maklik tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Vakansie. Alles wat nodig is, is daar met genoeg privaatheid en parkering. Ligging goed. Algehele ondervinding baie aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronell V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Goed geleë in stil woonbuurt, stap maklik see toe en sentrum toe, vriendelik. Ideaal geleë. 2 blokke se stap/ry van die see af en so 2 blokke van die hoofsentrum, maar nie in die klein besige strate by die karavaanparke nie. Rustige buurt. Ons kinders 17 jr-23 jaar kon maklik stap en hulself besig hou. Die drie valkke woning is baie ruim met 2 sitkamers en 5 slaapkamers en 3½ badkamers, groot kombuis met etenstafel vir 6 daarin en eetkamer met tafel en 8 stoele. Die eienaar woon op die perseel en is blitsvinnig hulpvaardig en baie vriendelik. Gaste moet weet dat die boonste vloer 'n houtvloer bokant die hoofslaapkamers is en die dak laer is in die badkamers (ons een kind is 2 m lank). Geen see-uitsig, maar mens hoor die see. Daar is 2 ander woonstelletjies op die erf, maar mens hoor nie die mense nie. Geen klagtes. Dankie, dit was 'n heerlike vakansieplekkie. Blessings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

27 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb50589cc646ae2daf2bdcf047d9f4698a97639fd0461876f15af99791c03f647c06684e18f008b2504194f63c41cfd0f6389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 27 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.131317 22.114159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang