+108

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Bianca K
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Great stay, lovely hosts, beautiful accommodation, good location. My stay was lovely, the hosts were friendly and helpful, and the accommodation itself is great. It was clean and tidy, with all the amenities I may have needed. The location is great for easy travel to many locations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Well appointed, safe and great hosts. Lovely, clean, safe and well appointed unit. Hosts are warm and friendly, and communication was excellent. Will stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir 'n aangename verblyf, ons beveel u gastehuis vir seker aan. Ons sal weer in die toekoms by u tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Baie dankie vir jul 5-sterre, en dat julle by 282 Gastehuis tuisgegaan het. Ons waardeer! Ons ontvang julle graag weer.

Yvette M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2026

Lekker gebly! Heerlik gebly! Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, gaan uit hulle pad uit om te help. Dis sowaar home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Junet O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Lekker gebly. Baie lekker gebly, baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth Johanna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie vriendelik en skoon. Soos gewoonlik by 282 Guesthouse baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Dit was weereens 'n voorreg om julle te ontvang. Dankie vir die positiewe terugvoer.

Annemarie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vir ons was dit die perfekte verblyf! Dit was vir ons die perfekte verblyf naby Unitas Centurion Hospitaal. Die gasheer en -vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die tuinwoonstel is ruim, skoon en netjies met alles (en nog meer!) wat 'n mens mag nodig hê! Die area is rustig en die sekuriteit is baie goed. Ons kan definitief dié verblyf aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Dankie vir die puik terugvoer, veral omdat dit voldoen het aan: "met alles (en nog meer!) wat 'n mens nodig mag hê". Kom gerus weer.

Chrissie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig met geen probleme. Hele proses van in- en uitklok baie maklik. Eienaars vriendelik en hulpvaardig. Baie gemaklik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Dankie vir jul mooi terugvoer.

Mariette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie bekostigbaar. Baie gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Dankie vir die 5-ster rating.

Martie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, netjies en gasvry. Alles was baie netjies en die mense baie gasvry en behulpsaam. Sal hulle enige dag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R660
20 % AF
R 660 R 528
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R660
20 % AF
R 660 R 528
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R660
20 % AF
R 660 R 528
per nag, vir 2 mense
Bespreek

282 Celliers Lane, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ad42f4599eb4965a9098cd82e3e5abbd956387d8eeb9232e2e69b41eec011e79f07c8246f9353f4df0b743bb2bd0ee437b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R660 nouVanaf R528 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 282 Celliers Lane Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.819777696395 28.201074790177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang