+69
20% AF!
Winteraanbod
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2026 tot 31 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 29 Weenen Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

29 @ Weenen is in die klein dorpie Hartenbos tussen George en Mosselbaai geleë. Naby die nuwe ATKV Strandoord met gewilde eetplekke, asook die Waterpark.

Verblyf word gebied in 4 selfsorgwoonstelle. Elke woonstel is volledig toegerus met alles wat nodig is vir 'n heerlike strandvakansie. Die woonstelle het 'n oopplan-sitkamer en -kombuisarea. Op versoek is addisionele enkelbed beskikbaar. Al die woonstelle het TV's met DStv, lugversorging en alarmstelsels.

Veilige parkeerplek is langs die woonstelle beskikbaar asook braaigeriewe vir elke woonstel. Alle beddegoed en linne word voorsien, bring asseblief jou eie handdoeke.

Die woonstelle is 200 m vanaf die gewilde ATKV-Hartenbos-amfiteater, 600 m vanaf die naaste strand en 900 m vanaf die Hartenbos-strandoord geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alida B
Saam met vriende
5.0
Huis weg van die huis. Die plekkie was baie netjies en het alles gehad wat ons sou nodig kry. Die gasheer was baie behulpsaam en het dinge dadelik reg...
Sien meer
Mrt 2025
Dawie K
4.6
Skoon, netjies en gerieflik. Baie lekker gebly en sal weer daar bly in die toekoms.
Okt 2025
Albert A
Gesin met klein kinders
4.6
Ons wil weer gaan volgende jaar. Ons het baie lekker gebly. Kobus het ons ontvang by die huis en hy was awesome.
Aug 2025
Jakob D
Saam met lewensmaat
4.4
Veilig, stil, goed geleë. Ons het baie lekker gebly, het alles wat 'n mens nodig het.
Apr 2026
Louise V
Gesin met tieners
4.2
Mooi skoon, sentraal geleë met goeie diens. Die eenheid was mooi skoon en bied die basiese benodighede. Die kontakpersoon was vriendelik en het vinnig...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 29 Weenen Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 29 @ Weenen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
20 % AF
R 600 R 480
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R600
20 % AF
R 600 R 480
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R600
20 % AF
R 600 R 480
per nag (plek vir 3)
Bespreek

29 Weenen Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjoOKmUHJ4HPVcSxPfrwpMxMpgdKFI0PYA6dUR0TVtNA4kQ8gTC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R480 per nag (plek vir 3) 60 5 1 5 29 Weenen Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 09:00 -34.120316 22.11423

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang