+45
Selfsorg in Calitzdorp

3 Queen Street

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

3 Queen Street is probably the best accommodation in Calitzdorp. 3 Queen Street is beautiful. The charm of the old house has been retained with a few modern amenities added. The large air-conditioned rooms are very comfortable and well appointed. We found the house to be very well prepared and clean. Thank you, Jako, we will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie L
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Fantasties! Ons het heerlik gebly. Die huis was baie mooi en goed ingerig. En die swembad was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Great stay! Great host, great stay. The swimming pool is great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Top gehalte luukse verblyf. Ons het soos altyd wonderlik gebly. Alles is altyd perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vyfster verblyf. Pragtige huis - ten volle toegerus met swembad en wonderlike matrasse. Heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons sal dit weer doen! Dit was heerlik! Super goed ingerig, baie stylvol. Pragtige kuns teen die mure, fantastiese linne en net lekker. Die swembad is 'n absolute plus. Ons het baie geswem want dit was baie warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Pragtige ou huis met baie karakter. Pragtige ou huis met baie karakter. Al die nodige geriewe en 'n hele paar ekstras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We loved staying in this chic home located in the historic heart of Calitzdorp. The house is very stylish and perfectly located to explore the heart of Calitzdorp. We were very comfortable and enjoyed our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Outstanding. Wow, what a beautiful house. Everything we needed and so much more. Very clean and beautifully decorated. Lots of extras like pod coffee, rusks, firewood, etc. Would recommend it to all my family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jako Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 400
20 % AF
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 400
20 % AF
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 400
20 % AF
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19700e42eb81636226f298bdb9f27ccbabae692dfa59ed0813bea7ef8c85833de7cf29fc43256166978ecc40efd65f71f0fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 3 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.5357011072 21.685345942956
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang