3 Queen Street

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

3 Queen Street is 'n ruim Karoo-huis met slaapplek vir 4 gaste in Calitzdorp.

Die lieflike huis het 2 slaapkamers met lugversorging en elke slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Daar is 'n wasmasjien, strykyster en -plank, asook 'n wasgoedrak.

Die sitkamer het 'n TV met DStv, verskeidenheid DVD's, WiFi en verskeie boeke. Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar vir langer verblyftydperke.

Die perseel is ten volle omhein en het 'n ontwikkelende vetplant- en inheemse tuin, swembad en onderdakparkeerplek. Let asb. dat rook verbode is. Opgeleide en goedgemanierde troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.

Calitzdorp is op Roete 62 en bied verskeie wingerde, wynkelders en trekpleisters soos die Calitzdorp Museum, NG Kerk, asook voetslaan- en 4x4-roetes.

Slaapplek

'n Bespreking by 3 Queen Street sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 3 Queen Street gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za