4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
3 Zeezicht Apartment is in Bloubergstrand geleë en bied pragtige uitsigte op Tafelberg en oor Robbeneiland. Die smaakvol versierde strandfront-woonstel is ideaal vir paartjies of 'n gesin van 4.
Die tweeslaapkamerwoonstel is ten volle ingerig en bied slaapplek aan 4 gaste. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n groot stort.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n broodrooster. Daar is ander geriewe soos 'n sitkamer, sekere DStv-kanale, WiFi en 'n DVD-speler in die kamer.
Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
3 Zeezicht Apartment is stapafstand vanaf die plaaslike restaurante en kroeë, 20 km vanaf die V&A Waterfront en 27 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dit bied ook maklike toegang tot gewilde wynroetes en strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
John Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 59
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 30 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 Zeezicht Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7443, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang