3 Zeezicht Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 10 Januarie 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

3 Zeezicht Apartment is in Bloubergstrand geleë en bied pragtige uitsigte op Tafelberg en oor Robbeneiland. Die smaakvol versierde strandfront-woonstel is ideaal vir paartjies of 'n gesin van 4.

Die tweeslaapkamerwoonstel is ten volle ingerig en bied slaapplek aan 4 gaste. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n groot stort.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n broodrooster. Daar is ander geriewe soos 'n sitkamer, DStv, WiFi en 'n DVD-speler in die kamer.

Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

3 Zeezicht Apartment is stapafstand vanaf die plaaslike restaurante en kroeë, 20 km vanaf die V&A Waterfront en 27 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dit bied ook maklike toegang tot gewilde wynroetes en strande.

Slaapplek

'n Bespreking by 3 Zeezicht Apartment sluit in:

-

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 3 Zeezicht Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 290 R903 per nag (plek vir 4)

Kry 30% af vir verblyf voor 10 Januarie 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za