Pick your preferred language

English

Afrikaans

B&B in Waverley

30 on Whites Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Grant V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Great place which I'd highly recommend! Really enjoyed my stay for business for a few nights. Very clean and comfortable unit, nice and quiet around the guesthouse, plenty of parking, delicious breakfast - couldn't have asked for more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelson D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Excellent stay. Stayed for two nights. The rooms and sheets were clean and very nicely decorated. Would definitely stay again. Don't hesitate to book as you will feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflik, pragtig, vriendelike diens, heerlike ontbyt. Goeie waarde vir geld en pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
AJ
30 on Whites Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer binnekort te akkommodeer.

Andre A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Pragtige, skoon, gerieflike gastehuis in 'n pragtige woonbuurt. Ons was aangenaam verras deur die netheid en beskikbaarheid van parkering in 'n ewe goed versorgde tuin opset. Die kamer was gerieflik en goed toegerus ten spyte van die vroeë somersonstale tydens die vroeë opkoms wat deur die gleuwe van die toe blinding jou vroegoggend verblind met direkte en skerp sonligstrale op die bed en in mens se gesig! Die WiFi in die kamer het feitlik geen ontvangs gehad en moes ons in die tuin voor die eetkamer gaan sit om ontvangs te verkry. Dalk kan daar so bietjie meer aandag aan die ontbyt gegee word. Terwyl ons besef dat ons nie gourmet etes verwag nie, kan daar dalk bietjie meer aandag aan die ontbyt gegee word. Die omelet was droog (effe verbrand) en onsmaaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willize E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Word aanbeveel aan almal. Baie skoon en netjies, vriendelik ontvang, regtig baie behulpsaam. Dis jammer dat hulle nie die moeite gedoen het om ons van 'n wegneemontbyt te voorsien nie. Selfs ietsie kleins soos 'n yogurt, toe broodjie, vrug en sappie kon vooraf in die yskas gebêre word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Definitief die moeite werd om hier te boek. Ontbyt was heerlik. Netjies en gerieflik. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
AJ
30 on Whites Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer!

Amanda M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Een van die beste gastehuise in Bloemfontein. Veilige area, gerieflik en skoon. Een van die beste gastehuise in Bloemfontein. Veilige area, gerieflik en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
AJ
30 on Whites Guesthouse
Wonderlik om te hoor. Baie dankie!

Rosie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Will recommend anyone to go and experience it. Will return anytime. Everything very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
AJ
30 on Whites Guesthouse
Thank you, Rosie. Wonderful to hear!

Michael K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik, rustig en pragtig. Heerlike pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Die tuin is ook pragtig. Lekker om daar te bly. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

AJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZZuhl6vd9tjQiInBTrExHC5aKSLtoxs5S9OiTwiqDijan6w4ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 30 Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.09094625864 26.227376676669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang