Waverley Akkommodasie by 30 on Whites Guesthouse | LekkeSlaap
+58

30 on Whites Guesthouse

  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whites-weg 30, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

30 on Whites Guesthouse is in Dan Pienaar, Bloemfontein geleë. Die gastehuis bied elegante verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier en oornaggaste. Die gastehuis is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, hospitale, skole, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf word in smaakvol versierde kamers met lugversorging, ’n snoepkroeg, TV met DStv en gratis WiFi gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en ’n deur wat na die pragtige tuin met ’n fonteintjie lei.

Ander geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie, elektroniese kluis vir jou skootrekenaar, haardroër, japonne en ’n werkspasie vir sakereisigers en studente.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir 30 on Whites Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Whites-weg 30, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 30 on Whites Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whites-weg 30, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZZuhl6vd9tjQiInBTrExHC5aKSLtoxs5S9OiTwiqDijan6w4ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 30 Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.09094625864 26.227376676669
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za