32 Main Road
Beskrywing
Hierdie troeteldiervriendelike tuinsuite het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en hierdie area lei na 'n stoep met 'n draagbare braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng in die eenheid verbode.
Partytjies word nie op die perseel toegelaat nie.
'n Troeteldierfooi word per bespreking gehef en die bedrag sal deur die eienaar bevestig word.
'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word en word per diens gehef.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgvakansiehuis is in Struisbaai geleë. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, 'n wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n ingeboude braai. Hierdie area lei verder na 'n sitarea met 'n rusbank en 'n kaggel. Die skuifdeure lei na 'n ruim grasperk en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng in die eenheid verbode.
Partytjies word nie op die perseel toegelaat nie.
'n Troeteldierfooi word per bespreking gehef en die bedrag sal deur die eienaar bevestig word.
'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word en word per diens gehef.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Main Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang