4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Main Road, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
36 The Atrium is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby Shaka's Rock en Thomsponsbaai se strande geleë.
Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en 'n kombuis wat goed toegerus is. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamers het elkeen 'n bad of 'n stort.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, kooktoebehore en 'n eetkamertafel. Daar is ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met WiFi.
Dit sitkamer lei na 'n stoep met 'n eetarea. Die eenheid het 'n gasbraai en die kompleks het 'n swembad en veilige parkeerplek, een aangewese onderdakparkeerplek en een oop parkeerplek vir besoekers.
Skoonmaakdienste van 1 uur lank is beskikbaar vanaf Maandag tot Sondag, behalwe op openbare vakansiedae. Dit sluit die opmaak van beddens in, asook skoonmaak van badkamers, braais en vloere. Skottelgoed is nie ingesluit by skoonmaakdienste nie.
Daar is doendinge soos swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderplankry, visvang, voetslaan en gholfspeel in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 498
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Main Road, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 36 The Atrium het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Main Road, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang