36 The Atrium
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R968 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
36 The Atrium is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby Shaka's Rock en Thomsponsbaai se strande geleë.
Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en 'n kombuis wat goed toegerus is. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamers het elkeen 'n bad of 'n stort.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, kooktoebehore en 'n eetkamertafel. Daar is ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv.
Dit sitkamer lei na 'n stoep met 'n eetarea. Die eenheid het 'n gasbraai en die kompleks het 'n swembad en veilige parkeerplek, een aangewese onderdakparkeerplek en een oop parkeerplek vir besoekers.
Skoonmaakdienste van 1 uur lank is beskikbaar vanaf Maandag tot Sondag, behalwe op openbare vakansiedae. Dit sluit die opmaak van beddens in, asook skoonmaak van badkamers, braais en vloere. Skottelgoed is nie ingesluit by skoonmaakdienste nie.
Daar is doendinge soos swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderplankry, visvang, voetslaan en gholfspeel in die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by 36 The Atrium sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 599
Jaar gelys 9
Ligging
- Hoofweg, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 36 The Atrium het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom