LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 36 The Atrium | LekkeSlaap
+16

36 The Atrium

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir 36 The Atrium
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

36 The Atrium is in 'n moderne kompleks geleë,dis smaakvol gemeubileer met al die geriewe van jou huis. Die eenheid is op die grond met braaier op die stoep. Dis stil en rustig met die ape en mongoose op jou voorstoep en verskaf baie genot. Hou maar alles toe en gesluit. Dit kon 5-ster kry as daar net air-cons was. Ek beveel die plekkie aan vir enige tipe reisiger.

36 The Atrium's terugvoer

Goeiemore Anette,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek.

Groete,
Karen

36 The Atrium
Veronica S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S
Saam met vriende

Baie goed.

Skoonmaakdiens nie na wense. Miere was 'n probleem - tot in mikrogolfoond in. Baie min pakplek vir kruideniersware.

Pennelope N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pennelope N
Saam met vriende

A peaceful place.

The Atrium is a lovely place, nice and peaceful. My friends and I truly enjoyed ourselves because of its tranquillity.

36 The Atrium's terugvoer

Good evening Pennelope,

Thank you for the lovely review, we look forward to you booking with us again

Kind Regards
Karen @ Chas Everitt Ballito

36 The Atrium
Evelyn Motlalepula R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn Motlalepula R
Gesin met klein kinders

The place is so nice and quite.

Great value for money. i will definitely recommend the place to a family member or friend.

Marni R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marni R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was salig!

Baie dankie, dit was regtig 'n lekker plek om te ontspan. Die kliëntediens was puik, als was mooi en netjies! Baie dankie vir 'n lekker kuier!

36 The Atrium's terugvoer

Goeiemiddag Marni,

Baie dankie vir die mooi resensie.

Groete
Karen @ Chas Everitt Ballito

36 The Atrium
Nadine T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine T
Gesin met tieners

Home away from home.

The place was well situated from Ballot. It was well furnished and had everything we needed to enjoy the long weekend. Lovely, clean place. Would definitely go back there again.

36 The Atrium's terugvoer

Good afternoon Nadine

Thank you for the lovely review. We look forward to hearing from you again. Kind Regards Karen @ Chas Everitt Ballito

36 The Atrium
was R945
Vanaf R803
per nag (plek vir 4)
was R945
Vanaf R803
per nag (plek vir 4)
was R945
Vanaf R803
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNGI2ZjBjLTAwODctNDM4NS1iN2NiLTRmZjkzNDU0NGM5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R945, nou Vanaf R803  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Main Road Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -29.514579201976 31.226758807897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!