38 @ Bains
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel M - Jan 2024
Algehele gradering
Kan hierdie eenheid hoog aanbeveel. Bekostigbaar met alle geriewe!
Megan M - Mrt 2023
Algehele gradering
All the basics for your Bloem stay.
Lees meerCecil N - Okt 2022
Algehele gradering
It was awesome.
Jocelindaphne M - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld maar baie kommersieël.
38 @ Bains se terugvoer
Dankie vir jou resensie Jocelin. Ons is jammer dat jy in n meer unieke eenheid wou bly, maar die plek is presies soos die advertensie beskryf en soos jy noem; goeie waarde vir geld.
Bertie K - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en netjiese eenheid.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Kimberley-weg 31, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom