4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 157 Ellefsen Golf Villas, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Break-A-Way is 'n selfsorghuis op die Langebaan Country Estate langs die gholfbaan. Dié gholfbaan is deur Gary Player ontwerp en skuil halfpad tussen Langebaan en Club Mykonos.
Dié dorpshuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is ook 'n tweede badkamer. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en sluit 'n skottelgoedwasser in.
Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n patio met 'n ingeboude braai-area. Die kompleks het veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan, rolbalbaan en 'n 18 putjie-gholfbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 370
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 157 Ellefsen Golf Villas, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Break-A-Way het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
157 Ellefsen Golf Villas, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang