Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito is op elke bespreking van toepassing en 10 dae na uitklok terugbetaalbaar.
Let asb. daarop dat die instansie in 'n woongebied is en daarna strewe om goeie verhoudinge met die bure te handhaaf. Daarom is streng beleid by die instansie in plek en gaste kan gevra word om die perseel te verlaat of hul breekskadedeposito te verbeur indien daar nie aan die reëls gehoor gegee word nie.
Gaste moet asb. die bure in ag neem en geen harde geraas of musiek enige tyd van die dag maak nie.
Die instansie laat nie partytjies, studentegroepe, jonkmans- of bruidspartytjies, sosiale partytjies of spanbou toe nie.
Die verblyf is nie geskik vir troeteldiere nie, maar met 'n voorafreëling kan 'n uitsondering vir gidshonde gemaak word.
Handdoeke wat in die huis voorsien word, is slegs vir binne-gebruik. Gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Rook is verbode binne die eiendom. Gaste word versoek om die netheid van die huis in stand te hou en te verseker dat dit skoon is met uitklok.
Langebaan Holiday Homes is nie verantwoordelik vir enige verliese of breekskade van enige aard in die huis of die inhoud daarvan vir die tyd van gaste se verblyf nie.
Geen inklok na 20:00 nie. ‘n Laat-inklokfooi van R250 per halfuur word gehef in kontant met aankoms.
Kinders tussen 0 en 2 bly verniet.
Kinders tussen 3 en 5 betaal R100.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellefsen Golf Villas 157, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom