4 Wesselstreet
10 gaste
4 slaapkamers
10 beds
1 badkamer
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Wessel Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
4 Wessel is 'n selfsorgvakansiehuis in Agulhas in die Wes-Kaap. Die huis is 'n perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na vakansieverblyf met 'n gerieflike ligging 200 m vanaf die see.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas, diepvrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, 'n Nespresso-masjien, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die eerste sitarea het genoeg gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel/braai. Indien gaste DSTV wil kyk, moet hulle hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is 'n kleiner sitarea aan die voorkant van die huis wat toegang tot die tuin bied. Aan die agterkant van die huis is daar 'n onderdak area met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis is naby plaaslike winkels, restaurante, getypoele en die mees suidelike punt van Afrika geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Wessel Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Wessel Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang