Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Amanzimtoti

406 Dromedaris See Vakansie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wimpie C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Fantasties. Pynlik netjies met alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Fantastic. We had a lovely stay. Magda was an incredible host. Two bathrooms, three bedrooms - ideal for a family. Smart TV was a big bonus with a little one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan J K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Onvergeetlik lekker. Dit was ongelooflik lekker, mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Everything was perfect as expected. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Sien, son en 'n heerlike wegbreek. Heerlik gekuier! Die uitsig op die see, skoon en netjiese plekkie. Alles wat mens nodig het om net te rus. Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Beste Vakansie. Ons was op ons jaarlikse vakansie saam met my beste vriende. Ons het ongelooflik lekker gekuier en die ligging was absoluut amazing! Magda het alles vir ons gereël en die inklokproses baie glad laat verloop. Ek werk nou al net oor die 10 jaar by die webtuiste, en ek móét sê – dit was een van my beste vakansies nog. Jy gaan slaap met ’n see-uitsig en staan weer op met ’n see-uitsig. Wat meer kan ’n mens vra?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Dit was amazing lekkerste weer gehad. Ons het baie lekker gebly, alles is pragtig ingerig, baie veilig naby die strand en winkels. Magda is absoluut amazing en so vriendelik en behulpsaam. Sal enigetyd weer die plekkie gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Excellent stay. Excellent stay, flat was neat, spacious, with all amenities. Communication was exceptional with a caring and supportive host. Beach and other entertainment areas close by. Will definitely want to book again. The host was wonderful who shared a beautiful flat with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Hi Michelle Baie dankie, waardeer en kom kuier gou weer. Groete, Magda

Elmarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons kuier was awesome! Hoop om weer so te kan maak! Het baie lekker gebly. Die baie waaiers het ons gehelp afkoel terwyl ons oor die see uitkyk. Pragtige uitsig. Naby aan strand en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Hi Elmarie Baie dankie, waadeer en kom kuier gou weer. Groete Magda

Lizette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2026

Bitter lekker. Was baie lekker en goeie diens gekry.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

109 Beach Road, Dromedaris 27, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA178fd8285263655667631ffda9dd1dd4481a87d95b05858c7c613a8ef8c18a58a13b47dbb951a3a87a434272374548b0fe9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 52 5 1 5 109 Beach Road Dromedaris 27 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.045673932817 30.892745522368

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang