Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Annali D - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Wilna M - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig en gemaklik.
Lynette G - Aug 2022
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en mooi. Flinke diens.
42onKing se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang!
Leslie S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
42onKing se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om jou weer te ontvang!
Suretha S - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige kamer, rustige omgewing en puik diens. Baie dankie.
42onKing se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons sien uit om jou in die toekoms weer te ontvang. Groete
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingstraat 42, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom