Longship
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tailardstraat 5, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R6 150R4 613 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Longship is 'n vakansiehuis in die kusdorpie Arniston. Hierdie lieflike selfsorghuis is geskik vir 10 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Hierdie vakansiehuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers in die hoofhuis en 'n ekstra slaapkamer buite langs die buitebraai en kuierarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamers is beide op die eerste verdieping. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in dié 2 slaapkamers gebruik die badkamer met 'n stort en 'n bad, en is op die grondverdieping. Die aparte slaapkamer is langs die buitebraai en kuierarea en het 2 enkelbeddens en 'n handewasbakkie. Daar is 'n baie netjiese buite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die huis het 3 sitareas met gemaklike stoele en rusbanke, 'n kaggel en 'n eetarea met genoeg sitplek. Daar is ook 'n eetkamer met 'n tafel en stoele. WiFi is beskikbaar.
Die kuierarea lei na die sonnige stoep met 'n vuurput en 'n gedeeltelike see-uitsig.
Arniston het ongerepte strande, sonskynweer, kleurvolle en geurige fynbos, walvisse, dolfyne, seevoëls en 'n kristalhelder see. Aktiwiteite in die omgewing sluit stap, fietsry, swem en visvang in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 173
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Tailardstraat 5, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Longship het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tailardstraat 5, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom