+65

50 White

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

50 White bied 2 privaat selfsorg-eenhede in die hartjie van Robertson. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gemaklike akkommodasie, naby alles, maar tog ver genoeg van die middestad om stilte te geniet. Die eenhede is in 'n boomryke tuin, met baie voëls.

Verwarmers en ekstra komberse is beskikbaar vir die winter en waaiers vir die somer. 'n Basiese hoeveelheid tee, koffie en suiker word voorsien, sowel as handdoeke, stortseep, handseep en toiletpapier. Parkering is beskikbaar agter 'n hek op die perseel. Daar is altesaam vier parkeerplekke, met twee toegeken vir gaste.

Let asseblief daarop: Daar is 'n hond (Daisy) en 'n kat (Merlin) op die perseel.

Robertson is die begin van die bekende en gewilde Roete 62 en is bekend vir sy pragtige natuurskoon. Wynkelders in die omgewing sluit in Van Loveren, Arabella, Graham Beck, Springfield, Bon Courage, Excelsior Estate en boetiekwynkelders soos Rosendal en Fraai Uitzicht. Natuurliefhebbers kan die Arangieskop-roete na die Dassieshoek-natuurreservaat en ander roetes deur die Vrolijkheid-natuurreservaat aanpak terwyl hulle Robertson besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lozanne V
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil, beautiful, peaceful! Thank you for a lovely stay in the Melkkamer. We will most definitely be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
William L
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly reception. Nice and comfortable. And clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Asive N
Besigheidsreis
5.0
Great comfortable place and nice and quiet definitely worth it. Great place to stay in neat and friendly hosts definitely worth it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Linda H
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Die eenheid is gerieflik ingerig met alles wat jy benodig. Die gasheer was vriendelik en hulpvaardig. Kan d...
Sien meer
Nov 2025
Cobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Als wat nodig is. Lekker privaat met 'n onderdak buite kuierstoep en braaiplek.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zelmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 50 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink 50 White het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaefe89451126442a709c5791a69d2f6fec10a4578dcd46e4ab2e7bbf8a14bf0c844a97931f8b243db9b8081afc8d8e07f880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 151 5 1 5 50 White Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798009 19.879279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang