57 on Plover
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plover-weg 57, Heatherlands, George, 6560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R645R581 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
57 on Plover is in die pragtige, groen woonburt Heatherlands in George geleë, net 200 m vanaf die Provinsiale Hospitaal en sowat 2 km van die middestad af.
Verblyf word in 'n klein selfsorgwoonstel gebied, met alles wat gaste nodig het vir oornagverblyf. Die woonstel beskik oor kombuisie wat met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n klein sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n groot dubbelbed omskep kan word. Die badkamer het 'n toilet, groot stort en 'n wasbak in die kamer. Daar is wel 'n skuurdeur-afskorting vir privaatheid. Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is reg langs die woonstel op die perseel agter 'n outomatiese hek beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jonel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Plover-weg 57, Heatherlands, George, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink 57 on Plover het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heatherlands George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plover-weg 57, Heatherlands, George, 6560, Wes-Kaap