+37

7-on-ZEUS - The Loft & The Studio

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Zeus Street, Paradise beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7-on-Zeus is in die tweede ry van die strand af in Paradise Beach in Langebaan geleë. Dit spog met panoramiese uitsigte oor die see en Saldanha Hawe en dis 50 m van die privaat strand af. Club Mykonos Casino and Resort is ook naby.

7-on-Zeus bied 2 selfsorg-eenhede en 1 luukse dubbelkamer. Die selfsorg-eenhede het elkeen braaigeriewe en 'n volledig toegeruste kombuis. Elke eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en die luukse dubbelkamer bied slaapplek aan 2 gaste. Dié kamer is nie selfsorg nie en het net tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike plonspoel en veilige parkeerplek op die perseel.

Paradise Beach is 'n skoon en veilige area wat omring word deur voëlspesies, seelewe en die reuk van vars seelug. Dis naby Club Mykonos Resort and Casino waar gaste watersport kan geniet, kan visvang, 'n heerlike maaltyd by een van die restaurante by die Mykonos Seiljagklub kan nuttig of 'n bootrit met sonsondergang geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 236 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tamson A
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning, beautiful, extraordinary. This was a wonderful experience, the view was stunning, will definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Heinrich L
Saam met lewensmaat
5.0
Beste uitsig en kan nie wag om weer daar te kan bly nie, hoogs aanbeveelbaar. Netjies, skoon en baie gerieflik gele. Die tyd daar was ongelooflik.
Okt 2025
Andre W
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar kuier. Baie lekker plek, wat jy sien kry jy.
Okt 2025
Penelope V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Wens ons kon langer bly. Dit is defnitief een van die beste oorslaap plekke op die webtuiste. Baie netjies. Keurige dekor. Pragtige ligging. ...
Sien meer
Okt 2025
Algernan F
Saam met vriende
5.0
Amazing. I had the most amazing stay at 7-on-Zeus. We were booked in the studio and it was great. Very neat and clean, an amazingly sof...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 236

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 7 Zeus Street, Paradise beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7-on-ZEUS - The Loft & The Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Zeus Street, Paradise beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNGY2NTY2LTYyZjUtNDkxMy1hYjYyLTQ5YjFkNWViYjlhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 236 5 1 5 7 Zeus Street Paradise beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.040147910654 18.038442584884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang