Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7-on-ZEUS - The Loft & The Studio

Anneks Dubbelkamer - nie selfsorg nie
Vanaf
Vanaf R660
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse dubbelkamer is langs die Ateljee en dit het sy eie badkamer en ingang. Dis met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie ingerig. Die kamer het 'n koningingrootte-bed. Dit kan as 'n ekstra eenheid dien en deel die kombuis met vriende of familie wat in die Ateljee of Solder woon.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke bring.
Breekskadedeposito van R150 per eenheid en 'n vertrekskoonmaakfooi van R150. Indien gaste meer as 4 nagte bly, word 'n skoonmaakfooi R300 gehef, aangesien ons na elke derde nag vinnig skoonmaak en die beddegoed en handdoeke omruil. Die skottelgoed word nie gewas nie. Dis R50 ekstra as die skottelgoed gewas moet word. Die breekskadedeposito sal 7 dae nadat die gas vertrek het via elektroniese fondsoorplasing terugbetaal word. Dié fooie moet 7 dae voor aankoms direk aan die instansie betaal word.
Neem asb. kennis dat die solderwoonstel nie geskik is vir 3 volwassenes nie en dat die bad en toilet in 'n koepel-kamer op die boonste verdieping geleë is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Loft - Selfsorg
Vanaf
Vanaf R880
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 3 gaste: 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is 'n enkelbed in die sitkamer wat gebruik maak van die en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n haardroër, volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, koffie- en teemaakgeriewe, DVD-speler en 'n TV met DStv in. Die eenheid het 'n ingeboude braai-area, stoep en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg. Beddegoed Handdoeke Skoonmaakdiens elke derde dag. Skottelgoed word nie gewas nie.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke bring.
Breekskadedeposito van R150 per eenheid en 'n vertrekskoonmaakfooi van R150. Indien gaste meer as 4 nagte bly, word 'n skoonmaakfooi R300 gehef, aangesien ons na elke derde nag vinnig skoonmaak en die beddegoed en handdoeke omruil. Die skottelgoed word nie gewas nie. Dis R50 ekstra as die skottelgoed gewas moet word. Die breekskadedeposito sal 7 dae nadat die gas vertrek het via elektroniese fondsoorplasing terugbetaal word. Dié fooie moet 7 dae voor aankoms direk aan die instansie betaal word.
Neem asb. kennis dat die solderwoonstel nie geskik is vir 3 volwassenes nie en dat die bad en toilet in 'n koepel-kamer op die boonste verdieping geleë is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Studio - selfsorg
Vanaf
Vanaf R880
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid is volledig ingerig en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 'n oopplan-slaapkamer, kombuisie en 'n eetarea. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, ekovriendelike warmplaat, elektriese braaipan en eetgerei toegerus. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ander geriewe soos 'n Weber-braai en lugversorging. Daar is ook 'n lieflike stoep en 'n gemeenskaplike plonspoel vir gaste se gebruik en dit kyk oor die see en Saldanha se hawe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg. Beddegoed. Handdoeke. Skoonmaakdiens elke derde dag.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke bring.
Breekskadedeposito van R150 per eenheid en 'n vertrekskoonmaakfooi van R150. Indien gaste meer as 4 nagte bly, word 'n skoonmaakfooi R300 gehef, aangesien ons na elke derde nag vinnig skoonmaak en die beddegoed en handdoeke omruil. Die skottelgoed word nie gewas nie. Dis R50 ekstra as die skottelgoed gewas moet word. Die breekskadedeposito sal 7 dae nadat die gas vertrek het via elektroniese fondsoorplasing terugbetaal word. Dié fooie moet 7 dae voor aankoms direk aan die instansie betaal word.
Neem asb. kennis dat die solderwoonstel nie geskik is vir 3 volwassenes nie en dat die bad en toilet in 'n koepel-kamer op die boonste verdieping geleë is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeus-straat 7, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNGY2NTY2LTYyZjUtNDkxMy1hYjYyLTQ5YjFkNWViYjlhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 169 5 1 5 7 Zeus Street Paradise beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.040147910654 18.038442584884