6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Harbour Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
8 on Harbour is in Struisbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby die hawe, verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, elk met 'n bad, toilet, 'n wasbak en 'n stort.
Daar is 2 kombuisie en die hoofkombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kleiner kombuis is bo en het 'n tweeplaat-gasstofie, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
'n Wasmasjien, strykyster en strykplank is ook beskikbaar.
Die 2 sitareas het gemaklike rusbanke en die hoofsitarea het 'n TV met volle DSTV. Daar is genoeg sitplek in die eetareas bo en onder. Gedurende die winter is dit sonnig.
Gaste kan die binne- en buitebraaigeriewe gebruik wat op die boonste verdieping is.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 167
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 8 Harbour Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink 8 on Harbour het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Harbour Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang