Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 on Harbour

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir 8 on Harbour
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Beverley M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M
Gesin met tieners

Absolute fantastic, owners is elderly couple and so very friendly and accomodating.

Very neat place and value for your money. Besides the rain and we had to stay indoors, we had a blast of a time, even our teenagers enjoyed themselves thorougly. With the indoor braai we had our fire going all the time which we enjoyed. The owners made us feel very welcome and asked us right through our stay and even before we got there if there was anything we needed or any questions to feel free. I would recommend 08 on Habour to everyone and we definitely want to go back there. Thanks owners Lorraine and Dick.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Besigheidsreis

Rustig, goed toegerus en gemaklik.

Heerlik gebly. Tannie Lorraine was baie behulpsaam. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Dankie Juanita vir goeie resensie!
Tannie Lorraine

8 on Harbour
Suritha F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suritha F
Gesin met tieners

Fantastiese ligging en vriendelike. Gasvrye ontvangs. Het heerlik ontspan by kaggelvuur.

Baie goed ingerig. Met als wat mens nodig kan kry. Gasvrou het baie moeite gedoen. Braaihout vir eerste braai en cappuccino met malvalekkers. Was 'n lekker bederf️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Dankie Suritha vir goeie resensie. Gaste soos julle altyd welkom. Dankie dat julle huis so netjies gelos het. Lorraine. 8 On Harbour

8 on Harbour
Ina L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ingerigte huis.

Lekker visvang dorp - Veilig vir aftrede en genoeg winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Beslis aan te beveel!

Ons is baie vriendelik ontvang, en wat 'n verrassing toe ons die huis betree! Dit ruik lekker, is silwerskoon, die beddegoed is van hoogstaande gehalte en dan beskik dit ook nog oor alles wat jy nodig het vir ñ genotvolle vakansie en wat nog. Die eienaars stap beslis die ekstra myl. Ons het heerlik gekuier, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Môre Johan, baie dankie vir julle goeie resensie. Gaste soos julle wat die huis so netjies los, is altyd weer welkom. Hoop ons sien julle gou weer.

8 on Harbour
Helen O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen O
Saam met vriende

Aangenaam, gerieflik, voortreflik!

Ons was baie vriendelik ontvang en was voorsien van meer as wat ons verwag het. Daar was moeite gedoen om ons so min as moontlik te verontrief gedurende beurtkragtye. Ons sal graag weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Baie dankie Helen vir goeie resensie dit word waardeer. Dankie ook dat julle die huis so ongelooflik netjies gelos het. Julle altyd weer welkom.

8 on Harbour
Amanda K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Gesin met klein kinders

Beste ligging stapafstand see toe.

Sal definitief aanbeveel. Lorraine en Dick sorg dat hul gaste gerieflik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Dankie Amanda vir julle goeie resensie. Ons waardeer dit. Julle baie welkom weer te km. Dankie dat die huis do netjies gelos is.

8 on Harbour
John M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met vriende

Goed toegeruste verblyf, lekker gasheer & gasvrou.

Sorgelose verblyf. Verblyf is baie netjies, alles was voorsien, selfs hout, vuuraanstekers asook vuurhoutjies en steenkool. Eienaars is gasvry en behulpsaam. Ek was drie maal verwelkom, Dinsdag, Vrydag-oggend asook Vrydag-namiddag. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Baie dankie John, vir goeie resensie. Gaste soos julle is altyd weer welkom. Die huis was baie baie netjies. Dit word waardeer.
Lorraine

8 on Harbour
Reagan R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan R
Saam met vriende

Dit was baie, baie lekker gewees.

Die persone het ons goed ontvang en die plek is baie nice en sal beslis weer daar in book. Die omgewing is baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Môre Reagan. Dankie vir jou resensie ook dat julle huis netjies gelos het.
Lorraine
8 on harbour.

8 on Harbour
Johan C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met vriende

Very clean well, equipped accommodation.

Very clean, well equipped, well situated accommodation. Will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M
Saam met vriende

Dit is waarde vir jou geld, rustig en daar is als in huis wat jy nodig het. Die eienaars is baie vriendelik en huis is netjies en mooi.

Dit is baie rustig, mooi en waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn B
Gesin met tieners

Great location and lovely hosts. House has everything you need.

We enjoyed our stay at 8 on Harbour. It is very central and we enjoyed watching all the activity in the habour. Our teenage girls spent loads of time surfing the harbour wave and it was great that the house is only a few minutes walk to the beach. The house is fully equipped with everything one needs. The hosts are lovely. We will go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Hi Taryn, Thank you for lovely comment. We will love to accommodate you again. Thank you for leaving the house so neat.

8 on Harbour
Mariana L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana L
Gesin met tieners

Was heerlik.

Fantastiese ligging. Baie netjies. Goed toegerus. Baie oulike eienaars. Alles so mooi en netjies binne. Baie huislik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Dankie, Mariana, dankie vir mooi resensie. Julle is altyd baie welkom en dankie dat huis so netjies gelos is.

8 on Harbour
Markus K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus K
Saam met vriende

Baie lekker gebly, baie goeie ligging, naby alles.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Baie dankie Markus. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Julle baie welkom in die toekoms.

8 on Harbour
Suzanne K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Uitstekende ligging naby winkels en hawe. Baie gemaklike huis met see-uitsig. Wonderlike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Hallo Suzanne,
Baie dankie vir die goeie resensie en dat julle die huis ongelooflik netjies gelos het. Sal julle graag weer wil akkomodeer.
Lorraine
8 on Harbour

8 on Harbour
Macy-lee B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Macy-lee B
Saam met vriende

Lekker rusplek om te ontsnap van die besige stadslewe.

Netjiese huis met vriendelike eienaars, ons was goed verwelkom en het dit baie geniet. Beveel definitief die huis aan, is 'n goeie wegbreek van die besige stadslewe. Sal gerus weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Goeie middag Macu-Lee. Baie dankie vir goeie resensie. Dankie die huis was baie netjies gelos. Julle altyd weer welkom.

8 on Harbour
Gwyneth W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth W
Saam met vriende

Lekker blyplek en ligging.

Vriendelike, warm ontvangs. Netjiese plek. Ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Goeie môre Gwyneth
Dankie vir goeie resensie.
Lorraine

8 on Harbour
Piet B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Gesin met tieners

Dit was uitstekend.

Baie mooi plek, mooi uitsig en alles is daar wat jy nodig het. Baie vriendelike mense. Ons sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Dankie Piet vir jou goeie resensie. Julle altyd weer welkom. Dankie ook dat julle huis so netjies gelos het dit word waardeer.
Lorraine

8 on Harbour
Johné C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johné C
Gesin met klein kinders

Relaxing weekend stay with family

The hosts are friendly, the house was perfect and consisted of everything we needed. The security gate upstairs is ideal for kids as we were upstairs most of the time and the kids could be up and about freely, plus there were enough sanitizers placed everywhere in the house. Lovely location, and walking distance to the beach. We will definitely be visiting again. A great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 on Harbour se terugvoer

Dankie Johne vir die goeie resensie. Dankie dat julle die huis so ongelooflik netjies gelos het. Julle is altyd weer welkom.
Lorraine

8 on Harbour
Elsabe C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe C
Gesin met tieners

Ons was op pad huis toe na vakansie en dit was net oornag. Fasiliteite was so gerieflik en goed geleë, het sommer 3 aande gebly.

Baie vriendelike diens en ontvangs. Gerieflik geleë en baie goeie waarde vir geld. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Harbour-weg 8, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b41b8ffcdacd037e957d8201894063b5465d04bb2171cb7359719f9d6e78ed7a69e6f83cfbbf70bf185c79abe0b6f0628ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 8 Harbour Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -34.802170795374 20.056560615904
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem