Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 412 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Marise V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Beste waarde vir geld! Beste waarde vir geld wat ons nog ooit gekry het. Ons het al 6 keer hier bespreek. Jy kry nie beter nie. Alles skoon, mooi en nuut. Alles werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dankie vir netjiese en skoon plekkie. Pragtige, skoon en netjiese oorslaapplekkie. Het dit baie geniet en ontspan daar. Kamers is modern en goed ingerig. Die Espresso masjien was 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantastic stop over, easy self check-in. Fantastic place to stop over, easy self check-in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goeie waarde. Stil en rustig. 'n Plesier. Baie lekker. Goeie ligging. Baie stil en rustig. Elektroniese inboek 'n plesier. Goeie linne. Lugversorger onontbeerlik in die hitte, wat 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker. Baie lekker gastehuis, voel veilig, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Great. Goeie waarde vir geld en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurchens B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons no 1 keuse. Gaan gewoonlik daar tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netjies en gemaklik, net wat ons nodig gehad het. Lekkerste plekkie en waarde vir jou geld. Beveel dit vir enige iemand aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jomay V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Ons kuier was ongelooflik! Die plek is pragtig met die lekkerste atmosfeer. Fantasties! Ongelooflik mooi plek en skep 'n wonderlike atmosfeer. Sal definitief enige dag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gemaklik en gerieflik. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 412

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Juanita Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebde00421fcb0c64a2c523ad069858d3cadcc41ff1477990b2317a92311f251574e98f598af4c03be2b0d8813be8b3ad156d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 412 5 1 5 9 Juanita Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.49255 30.969642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang