9 on Juanita

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

9 on Juanita bied luukse akkommodasie in 'n Franse styl in Sonheuwel, Nelspruit. Die eenheid word omring deur 'n pragtige tuin met Iceberg-rose en laventel, en is vas aan die eienaar se huis.

Hierdie eenslaapkamer-eenheid het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met bad en stort. Die oopplan-kombuis het 'n volledige stoof en oond, mikrogolf en 'n yskas. Koffie, teen en ontbytgraan word voorsien vir die oggend. Die leefarea het gerieflike sitplek en 'n TV met DStv-dekodeerder.

Onderdak-parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar. Liggies wat met batterye werk is ook beskikbaar gedurende kragonderbrekings.

9 on Juanita is net 1 km van die Medi Clinic in Nelspruit af geleë en 'n kort entjie van die perseel af waar die jaarlikse Innibos Fees gehou word. Die eenheid is ook net 5 km vanaf die Riverside Mall. Die lieflike, warm weer regdeur die jaar maak dit 'n ideale vakansiebestemming.

Slaapplek

'n Bespreking by 9 on Juanita sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 9 On Juanita gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R523 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]