+209

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 428 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Verona F
1 nag
5.0
Mrt 2026

Rustige area. Ja, dankie, het lekker oorgestaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason M
1 nag
5.0
Mrt 2026

Felt like home. Yes, the stay was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Great decor, comfortable. The places are very tastefully decorated. The host went out of her way to assist us. The location is quiet. Different room options make it ideal for anyone. The pool was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld. Is 'n netjiese, veilige eenheid, ons het lekker gebly, alles wat nodig was, is daar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louret V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Kon lekker ontspan na 'n lang dag van werk. Rustige stil area, kon heerlik afkoel met die lugversorging. Die swembad sou ook 'n opsie gewees het as dit nie vir die donderweer was nie. Skoon netjiese kamer met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolene H
1 nag
5.0
Feb 2026

Het gevoel soos huis. Met onbeplande verlenging van oorbly het hulle my graag gehelp en het baie lekker gebly en alles was gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynton E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Value for money. Great accommodation, everything we needed for a 1-night stay. Easy check-in and check-out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sansi T
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Sal definitief weer by 9 on Juanita bly. Plek is ruim, netjies, skoon en het alles wat jy benodig. Area is rustig en maklik bekombaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Stunning en baie mooi plek. Wow, wat 'n mooi tuiste en so mooi, skoon en veilig. Duisende dankie, het dit baie geniet en so lekker geslaap. Sal nou altyd gebruik maak van julle dienste. Sal vir almal aanbeveel om julle te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 428

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R900
40 % AF
R 900 R 540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
40 % AF
R 900 R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
40 % AF
R 900 R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Juanita Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebde00421fcb0c64a2c523ad069858d3cadcc41ff1477990b2317a92311f251574e98f598af4c03be2b0d8813be8b3ad156d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 428 5 1 5 9 Juanita Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.49255 30.969642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang