+209

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 445 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Carina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker gebly! Baie oulike plek vir 'n aand of twee, met alles wat ons nodig gehad het. Goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Very beautiful accommodation, stay was quiet and felt safe. Beautiful, quiet and safe place. Cannot fault anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Pragtige eenheid in 'n baie rustige omgewing wat ons graag weer sal besoek. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Ons het geen klagtes nie, miskien net 'n aanbeveling vir seker die badkamer om die bad met 'n stort te vervang of 'n stort in die Iceberg kamer te voeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Almal baie vriendelik. Voel baie tuis hier en wooneenheid het alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Waarde vir geld. Baie netjies en skoon, rustige area en veilig geleƫ.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dilla B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker plekkie. Ons bly al jare by 9 on Juanita oor voordat ons in gaan by KNP. Goeie prys en baie oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deandra J
1 nag
5.0
Apr 2026

Perfek as jy net wil oornag of die area deur die dag verken. Ons het in die Buchus (Wild Iris) tuisgegaan. Dit is perfek vir 'n gesin van 4. Dit is regtig 'n ideale plek as jy deur die dag die area verken en net wil oorslaap. Daar is geen kombuis nie, maar slegs toerusting vir opwarming. Die ligging was perfek. Naby aan hoofroetes en perfek as jy Innibos toe wil gaan. Die eienaar was baie hulpvaardig, selfs al is dit 'n kontaklose toegang. Ek sal vir seker weer daar gaan bly en dit aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Oorgeslaap vir werksfunksie. Baie lekker. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

K Dietrichsen K
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Netjies, skoon en gerieflik geleƫ. Ons bly altyd hier wanneer ons Nelspruit toe gaan. Die ligging is fantasties en alles is naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansune D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Waarde vir geld. Ons bespreek altyd by die gastehuis. Soos altyd was die verblyf netjies, skoon, veilig en presies soos dit geadverteer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 445

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R900
40 % AF
R 900 R 540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
40 % AF
R 900 R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
40 % AF
R 900 R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Juanita Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebde00421fcb0c64a2c523ad069858d3cadcc41ff1477990b2317a92311f251574e98f598af4c03be2b0d8813be8b3ad156d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 445 5 1 5 9 Juanita Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.49255 30.969642
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang