+209
Wild Iris
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆ­t is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Slaapkamers
Braai
Privaat
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroƫr
Buitelug
Braai
Privaat
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Privaat
Etenstafel
Sitplek vir 2
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Tee-/koffiemasjien
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreƫls

Die eenheid het sonpanele, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter in die geval van beurtkrag. Gaste mag nie die lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen groepvermaak word toegelaat nie.
Geen wasgoed mag in die swembad gewas word nie.
Geen meubels mag uit die eenhede verwyder word nie.
Geen ekstra voertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Iceberg
Vanaf R810
R 810 R 729
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Iceberg is 'n ruim kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n ottoman vir gaste se bagasie. Die kamer het ingeboude kaste en die TV het Netflix. Daar is 'n kristal-hanglig en 'n groot, ovaalvormige bad in die romantiese badkamer. Die wasbakke rus op antieke waskassies en die teƫlwerk herinner aan moderne 'subway'-mure met Marokkaanse teƫls op die vloer. Daar is lugversorging, 'n plafonwaaier en die tuin het 'n uitsig oor die swembad. Gaste betree die privaat kothuis deur 'n skuifdeur.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆ­t is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kaggel
Braai
Badkamer
Haardroƫr
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreƫls

Die eenheid het sonpanele, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter in die geval van beurtkrag. Gaste mag nie die lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen groepvermaak word toegelaat nie.
Geen wasgoed mag in die swembad gewas word nie.
Geen meubels mag uit die eenhede verwyder word nie.
Geen ekstra voertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cherry Laurel
Vanaf R855
R 855 R 770
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek vir twee volwassenes en bestaan uit een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor lugversorging, 'n televisie met stromingsdienste, 'n klere-reling, rakke en 'n tasbankie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuisie-area is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n koffiemasjien. Twee koffiekapsules sowel as tee- en koffiesakkies word voorsien. Die eenheid bevat eetgerei en breekware vir die opwarm van maaltye, maar sluit nie 'n wasbak of 'n stoof in nie. 'n Daaglikse skottelgoedwasdiens is ingesluit.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆ­t is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
Stroomdienste
ShowMax
Braai
Privaat
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroƫr
Buitelug
Braai
Privaat
Vuurput
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Privaat
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Tee-/koffiemasjien
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Klerekas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Vermaak
Stroomdienste
ShowMax
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreƫls

Die eenheid het sonpanele, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter in die geval van beurtkrag. Gaste mag nie die lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen groepvermaak word toegelaat nie.
Geen wasgoed mag in die swembad gewas word nie.
Geen meubels mag uit die eenhede verwyder word nie.
Geen ekstra voertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olive
Vanaf R960
R 960 R 864
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Olive is die oudste en mees gewilde eenheid by 9 on Juanita. Dit is 'n oopplan-kamer met 2 enkelbeddens, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n ontbythoekie met sitplek op kroegstoele wat ook as werksplek vir 'n sakereisiger ingespan kan word en 'n sitarea met antieke Morris West-rusbanke, 'n antieke dagbed en 'n TV met Netflix en beperkte DStv. Al die eenhede het plafonwaaiers en lugversorging. Die badkamer is onlangs oorgedoen en bied 'n instapstort en Marokkaanse teƫlwerk.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆ­t is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Haardroƫr
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreƫls

Die eenheid het sonpanele, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter in die geval van beurtkrag. Gaste mag nie die lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen groepvermaak word toegelaat nie.
Geen wasgoed mag in die swembad gewas word nie.
Geen meubels mag uit die eenhede verwyder word nie.
Geen ekstra voertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buxus
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 'n voorportaal met werkspasie en 'n koffiestasie. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en lugversorging en daar is 'n antieke riempiesbankie vir gaste se bagasie aan die onderpunt van die bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV met Netflix. Die eenheid het lugversorging. Daar is 'n stort in die klein badkamer. Die voorstoep is naby die motorhawe wat 'n dak oor het.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆ­t is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreƫls

Die eenheid het sonpanele, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter in die geval van beurtkrag. Gaste mag nie die lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen groepvermaak word toegelaat nie.
Geen wasgoed mag in die swembad gewas word nie.
Geen meubels mag uit die eenhede verwyder word nie.
Geen ekstra voertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Climbing Fig
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Climbing Fig is 'n ruim tweeslaapkamer-eenheid met 'n volledig toegeruste plattelandse kombuis, 'n eetarea en TV-area wat na 'n braai-area lei. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die eerste slaapkamer het 'n ingeboude kas en lugversorging en die tweede slaapkamer het 'n losstaande antieke hangkas en lugversorging. Die badkamer is onlangs oorgedoen en bied 'n dubbelstort, 'n wasbak wat op die antieke wastafeltjie rus en 'n instapstort.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆ­t is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kaggel
Braai
Badkamer
Haardroƫr
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreƫls

Die eenheid het sonpanele, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter in die geval van beurtkrag. Gaste mag nie die lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Geen groepvermaak word toegelaat nie.
Geen wasgoed mag in die swembad gewas word nie.
Geen meubels mag uit die eenhede verwyder word nie.
Geen ekstra voertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

9 Juanita Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebde00421fcb0c64a2c523ad069858d3cadcc41ff1477990b2317a92311f251574e98f598af4c03be2b0d8813be8b3ad156d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 412 5 1 5 9 Juanita Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.49255 30.969642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang