Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Main

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 121

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir 9 on Main
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bernice L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek en baie oulike plekkie ons het die plek baie geniet.

Sal weer hier bespreek vir die toekoms. Het reeds vir mense aanbeveel. Ons kan rerig nie genoeg dankie sê vir 'n lekker naweek met oulike verblyf. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrietta B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henrietta B
Saam met vriende

Plek was baie skoon, netjies en mooi decor met alles wat mens nodig het en meer.

Alles was baie lekker behalwe vir die beddegoed wat nie gereed was toe ons om 14:00 ingeboek het nie. Hulle het gesê hulle sal dit later kom doen. Later het 5 uur geraak, maar ons was moeg gewag en het langs die see gaan stap. Die dame het vir ons gesê sy moet ongelukkig haar mense huis toe vat en kan nie 20 minute vir ons wag nie (nadat ons meer as 2 ure sit en wag het vir hulle om uit te kom) en ons moet maar self die beddens oortrek. Die beddegoed was nog half klam en ek vind dit onaanvaarbaar dat daar nie 2 stelle beddegoed vir elke bed is nie. Met ander woorde, as daar was sou als reg gewees het voor ons ingeboek het. Ek moes R300-sleuteldeposito kontant betaal, wat ek nie 'n probleem mee het nie, maar hulle gee dit nie kontant terug nie (ek verstaan nie die konsep van kontant betaal dan nie). Ek wag ook nog steeds vir die terugbetaling daarvan en hoop regtig hulle gaan dit nie kontant inbetaal nie, want dan gaan ek bankkostes hê daarvoor. Die DStv het ook nie gewerk nie, even nadat ons vir bystand gevra het. Ons moes ook al die kaste deursoek vir toiletpapier en was gelukkig om heel bo in 'n kas 2 rolle te kry. Vind dit ook vreemd. Buiten die paar hiccups was alles baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 on Main se terugvoer

Goeie Middag Henrietta

Die terug betaling van die sleuteldeposito is gemaak op die 13de Januarie, 4 dae na julle vertrek.

Soos gemeld op lekkeslaap se webtuiste is hierdie selfsorg akkommodasie en moet die huurder hul eie toiletpapier, seep en ander skoonmaak produkte saambring.

Ons is baie jammer oor die beddegoed situasie, ongelukkig was daar daardie oggend 'n ruiling en was die eerste stel nog besig om gewas te word toe julle incheck.

Ons sien uit om julle weer in Struisbaai te verwelkom.

9 on Main
Hardy L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig, waarde vir geld.

Baie netjiese plek en knus. Sal beslis terug kom. Was ook baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda G
Gesin met tieners

We enjoyed every minute!

Very modern, has everything you need. Very cosy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2143345fafa7f7c567b9ad8ecacf020d818932d26f8385e030856cb7c61e45084fe6066162748bb45f4aa1bc326ebb6409b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 9 Hoofweg Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.796193888281 20.043339247221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem