- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Wilcocks Road, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
A and R Guesthouse is in Bloemfontein geleë - 'n stad met 'n hele rits historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Die instansie is ideaal geleë naby die N1 en lughawe.
Die Koningin- en enkelkamer het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n spa-bad, stort, toilet en dubbelwasbak. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe in.
Die Selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas, stoof en koffie- en teemaakgeriewe in.
Kamer 3 het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Kamer 4 is geskik vir 3 gaste en het 'n dubbelbed, enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Verder is daar 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die verblyf is omring deur vermaak- en restaurantopsies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 26 Wilcocks Road, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink A and R Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Wilcocks Road, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang