Noordhoek Akkommodasie by A and R Guesthouse | LekkeSlaap
+17

A and R Guesthouse

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir A and R Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Roelof L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en skoon.

As ek kan 'n voorstel maak, ons het heerlik gekuier net 'n bedlampie gemis. Die res was baie aangenaam.

Francois G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Baie vriendelik uitstekende diens. Baie vriendelik. Stil en rustig.

Sal enige tyd weer daar slaap.

Elana M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elana M
Saam met vriende

Expectations were not met.

The room was okay-ish, just gave a huge claustrophobia effect. I just wish she would have given us a better room and they were not there when it was time to check in which was stressful. Other than that the stay was okay.

Sean D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Guesthouse kort strykbord en strykyster.

Janke V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke V
Gesin met tieners

Een nag verblyf.

Baie vriendelike ontvangs gehad. Gratis WiFi gehad. Net vir een nag oorblyf is dit die moeite werd.

Hugo V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Sal voorstel bad word uitgehaal om plek te maak vir opwas van skottelgoed en meer breekgoed vir as jy wil braai en as toilet meer privaat kan wees.

Gideon H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon H
Gesin met klein kinders

Baie mooi, skoon en netjies.

Die kamer was 'n bietjie oopplan na my persoonlike smaak, maar dit was nietemin 'n baie aangename ervaring.

Tonia K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tonia K
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en gemaklik.

Vriendlik, gasvry en gewillig/gereed om te help.

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilcocksstraat 26, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlTLGWWLiY4l9wvW7odjtxTHxfUzmlK5xjOu8Csjpn7wU1xDbfI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 26 Wilcocks Road Noordhoek 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.090719171036 26.248279809952
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za