A and R Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A and R Guesthouse is in Bloemfontein geleë - 'n stad met 'n hele rits historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Die instansie is ideaal geleë naby die N1 en lughawe, en omring deur vermaak- en restaurantopsies.

Kamer 1 het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n spa-bad, stort, toilet en dubbelwasbak. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n Android TV-boksie met Showmax- en DStv Now-toepassings, 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in.

Kamer 2 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n Android TV-boksie met Showmax- en DStv Now-toepassings en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof en koffie- en teemaakgeriewe in.

Kamer 3 het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n Android TV-boksie met Showmax- en DStv Now-toepassings, 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A And R Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]