8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 28 Buffalo Creek, Portion 145, Eensaamheid Farm, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
'n Log Home At Buffalo Creek is 'n selfsorghuis in Buffalo Creek Estate, geleë in Buffeljagsrivier, buite Swellendam in die Wes-Kaap. Perfek vir 'n klein groepie vriende of 'n gesin wat 'n rustige wegbreek soek weg van die stad se gewoel. Ons kan 'n maksimum van 4 volwassenes en 4 kinders akkommodeer.
Verblyf in die huis bestaan uit 4 slaapkamers, waarvan 2 2 enkelbeddens in elk het en bo gevind kan word, en die ander 2 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers onder. Die hele huis het 'n gemaklike rustieke gevoel met 'n binnenshuise kaggel, en die kombuis is toegerus met 'n yskas met 'n vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof met 'n klein oond, 'n ketel, sowel as breekware en eetgerei. Die sitkamer het netjiese houtstoele en lei na 'n dek waar 'n mens skemerkelkies kan geniet.
'n Log Home At Buffalo Creek het ook 2 braai-opsies, wat 'n vuurput en 'n onderdakbraai-area op die stoep insluit. 'n Houtvuur-warmbad is beskikbaar, maar gaste moet hul eie hout voorsien.
Ons het wel bure ongeveer 50 m weg. Let asseblief daarop dat ons nie troeteldiervriendelik is nie.
Binne 'n kort entjie se stap is daar verskeie watersportsoorte by Umshanti, soos bootritte en kanovaart. Hierdie sportsoorte is nie deel van die huis nie, maar kan teen 'n bykomende koste gereël word.
Let asseblief daarop dat ons nie voorsiening maak vir partytjies of harde musiek nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kathryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 28 Buffalo Creek, Portion 145, Eensaamheid Farm, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
- Gaste dink A Log Home At Buffalo Creek het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Buffalo Creek, Portion 145, Eensaamheid Farm, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang