Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Log Home At Buffalo Creek

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kathryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 55 resensies vir A Log Home At Buffalo Creek
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adele N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele N
Saam met vriende

Beautiful and relaxing.

What a beautiful place. Truly enjoyed our stay there. Will definitely be back! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L
Saam met vriende

Heerlik.

Ons het heel lekker by A Log Home At Buffalo Creek gebly. Die plek was skoon en netjies en al die geriewe wat ons nodig gehad het was op sy plek. Kat was ook 'n uitstekende gasvrou. Sy het vir ons die beurtkrag skedules gestuur en ons ook laat weet van die gebeure op die dorp soos die mark wat ons toe besluit het om te gaan ondervind. Kan definitief hierdie verblyf voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritana B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Ons het baie lekker gebly en die stilte geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya D
Gesin met klein kinders

Peaceful.

Nice family getaway. Peaceful and child-friendly. Unfortunately, it was raining during our stay and most things were closed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruaan J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan J
Saam met vriende

An absolute gem.

We loved our weekend stay at the cabin. Cabin was cosy and had everything we needed and more. The atmosphere was quiet and tranquil - just what you need to forget about the city buzz. Loved the fact that provisions were made for loadshedding. Gas available to cook with when needed and rechargeable lights. The owner, Kathryn, even check in with us to make sure we all good - just shows you that she values and cares about her guests. A definite must see and must stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretna D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretna D
Saam met vriende

Was a lovely weeked. Cabin is nice and big for 3 adults, each with our own bedroom. Big plus is pet-friendly and the Jacuzzi was just lovely!

Just wanted to maybe have some towels, we did not realise we had to take our own but that is small fry and I obviously did not read through all the stuff I needed to, so my bad, but all and all, absolutely lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D
Saam met vriende

Alles is baie gerieflik ingerig. Waarde vir geld. Gaan beslis terug met gesin.

Baie lekker gebly. Omgewing baie pragtig en rustig. Was baie lekker om in die oggend wakker te skrik met die geluid van voëls se gekwetter. Iets om aan te dink is om die parkeerarea meer veilig te maak. Die wind het gewaai en dit het gereën en ons wou nie onder bome parkeer nie. Gevolglik het ons met 2 motors probleme ervaar met vassit. Gelukkig was die versekering gou daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita S
Saam met vriende

Rustic, loved the wood theme inside, excellent Wi-Fi. Beautiful surroundings.

It was perfect for our one-night stopover, well equipped, the gas plate was a win during loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene G

Lekker naweek wegbreek.

Plekkie is pragtig en goed toegerus. Ons sal definitief weer gaan vir wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan M
Saam met vriende

Dit was baie lekker en rustig. Wens ek kon langer bly.

Dit was baie lekker en rustig. Wens ek kon langer bly. Kat was ook baie vriendelik en bedagsaam. Load shedding gee net nie genoeg kans vir die Jacuzzi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allyson S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allyson S
Gesin met klein kinders

A great experience.

It was quiet and relaxing I could sit outdoors at 5 am and just enjoy the sound of nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan. Wegbreeknaweek op die plaas.

Huis is baie goed toegerus, Kat is baie behulpsaam. Alles was baie duidelik vir inboek en uitboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anél H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anél H
Saam met vriende

Heerlik rustig met plaasatmosfeer en duisende voëls.

Heerlik gebraai en gekuier op die stoep om die Jacuzzi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B
Gesin met klein kinders

Baie mooi en rustig.

Was aangenaam verras, plekkie is perfek en het als wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M
Saam met vriende

Ons het oornag na 'n langer reis.

Genoeg slaapplek vir 6 volwassenes met 2 badkamers. Baie lekker braaiplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B

Rustige blyplek in mooi omgewing.

Die Jacuzzi is heerlik - selfs met 'n koue wind is dit steeds geniet. Die log cabin is ten volle ingerig en sal ons beslis weer sien vir 'n langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek weg van die besige stad.

Die plek is baie goed ingerig. Die jacuzzi is 'n groot bonus! Ons het meeste van ons tyd op die heerlike kuierstoep spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Owen K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Owen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fine gewees.

Net een of twee goedjies. Daar was niks handdoeke nie, nie eers handehanddoeke by die wasbakke om net jou hande af te droog nie. Die Jacuzzi se temperatuur was ook vooraf gestel en jy kan dit nie verander nie. Water was die aand so koud ons kon nie die Jacuzzi geniet het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Log Home At Buffalo Creek se terugvoer

Thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay. In the email we send prior to arrival, we state that we do not supply any towels, this is due to a great many being stolen. We do supply towels on prior requests. We apologise for the jacuzzi. We ask our guests to please liaise with us immediately if there are any problems. This could have been solved quickly. Overall, we hope you had fond memories of your stay with us.

A Log Home At Buffalo Creek
Elizabeth F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese en rustige wegbreek

Netjies en baie vriendelik. Wonderlike ligging vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend in 'n rustige omgewing.

Die huis is so goed toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig hê. Regtig 'n super aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Besigheidsreis

If you are looking to get away for a while and it be a short drive from Cape Town to a tranquil surroundings, this is the place to be.

Attentive yet unobtrusive host. The log home was just beautiful with everything you could wish for. It is a perfect peace of paradise to just relax and unwind. We broke a business trip up and could still work because it has excellent WiFi connection. If you have children, there is space for the to run and things for them to do right on the doorstep of the log home. We had an amazing stay. Thank you so very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robby R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robby R

Absolute bliss, peaceful, tranquil setting. Home is truly well equipped.

What an amazing experience. Kat, the owner, is so attentive although they don't live on the property, regularly checking in via WhatsApp to see if we were okay and if we needed anything. We had no need for anything as the place is so well equipped with everything we needed. On our first night we had loadshedding, and for the first time ever we enjoyed the darkness as we sat around the firepit with wine in hand and being able to see the Milky Way and its many stars in the night sky and just relaxing and taking it all in. The Buffelsjag Dam is a true gem as well. What a scenic place and its just a very short walk away from the cabin! I highly recommend this stunning place! I can't stop raving about this place to my friend and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met vriende

Wonderlike kuier.

Het regtig ’n baie wonderlike tyd gehad en die meeste van ons tyd by die dam spandeer. Daar is ook wonderlike staproetes en swemplekke by die watervalle. Jammer ons het net 2 aande daar spandeer. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M
Saam met vriende

A wonderful stay!

The house provides everything you need for a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

1 week se rus het soos 'n maand gevoel!

'n Beter ingerigte vakansiehuisie gaan jy ver soek om te kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles J
Gesin met tieners

The cleanliness, quite nature and peacefulness.

I would recommend anyone if you want to get away from the city's rushed and busy life to spend some time in nature's peaceful environment it was a great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate K
Gesin met tieners

Lovely getaway.

Space to cycle, braai, play with kids outdoor. Neat house. We enjoyed our short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alconray B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alconray B
Gesin met klein kinders

Perfekte naweek.

Great huis, skoon en netjies alles wat mens sal nodig het. Goeie naweek wegbreek weg van alles af. Sal definitief terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Saam met vriende

Uitstekend.

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janine O
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig!

Baie rustige atmosfeer en kinder vriendelik! Sal definitief weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustyd saam met familie

Dit was ons 3de kuier by A Log Home en weereens heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie lekker naweek gewees. Perfekte wegbreek na die stille natuurlewe.

Eienaar het ons altyd op hoogte gehou van loadshedding en alles so gerieflik moontlik gemaak. Die huis self was perfek gewees. Het nog nooit by 'n plek gebly wat so goed toegerus was met kombuisware, plugs, beddegoed ens. nie. Sal definitief weer wil teruggaan vir 'n langer tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene M
Gesin met tieners

Pragtig, perfek!

Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilona V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Vreedsaam.

Huisie bevat alles wat jy sou benodig. Naby aan Swellendam vir voorrade. Ondersteun asseblief die plaaslike besighede i.p.v. om alles uit die stad saam te ry. Het heerlike perskes gekoop teen 'n kwart van die prys in die stad, ás jy daardie kwaliteit sou kon kry! Ek sou graag 'n sagte topper op een van die beddens voorstel, aangesien al die matrasse te hard was vir my. My vriend, wat aan 'n harde matras gewoond is, was egter gemaklik. Sal graag weer in Maart wil kom bly vir 'n week, maar sal eers moet hoor van die topper.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desireé D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desireé D

We had a lovely stay in a tranquil setting.

A well-equipped home with a lovely relaxation area. All needed information was provided by the owner who made us feel very welcome. Led lights were even provided to be used during loadshedding. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W
Gesin met tieners

Rustigheid.

Die plek is baie netjies en veilig. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline J
Gesin met tieners

Gerieflike, skoon en rustige plekke.

Die huis het 'n rustige vakansie-gevoel. Baie skoon, gerieflik, prakties en alles wat nodig is. Ons is heeltyd op hoogte gehou van beurtktag-skedule en reëlings is getref om ons verblyf gemaklik te maak. Die eienaar was baie hulpvaardig toe ons iets daar vergeet het en het dit selfs gepos! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanita P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanita P
Gesin met klein kinders

Rus en vrede in 'n stukkie hemel op aarde.

Ongelooflike plekkie in die natuur, verblyf is netjies en prakties, heerlike plek om te kan ontspan om 'n vuur of in die Jacuzzi onder die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Gesin met tieners

Heerlike kuier aan die voet van die berge.

Ruim en volledig toegerus. Pragtige ligging. Lekker kuierplek om die braai. Alles skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

Heerlik gekuier by die mooiste berge en natuur.

Die Log Home is baie volledig toegerus met goeie instruksies en baie goeie kommunikasie vanaf die gasvrou. Ons sou graag nog langer wou bly en die Jacuzzi wou geniet, so ons hoop vir 'n volgende keer. Julle het 'n pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kurt K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt K
Saam met vriende

Great place with an amazing views.

I loved the house and Jacuzzi, it was an amazing experience. Loved it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Fantastiese plek met 'n ongelooflike uitsig.

Ek was mal oor die huis en Jacuzzi, dit was 'n ongelooflike ervaring. Was mal daaroor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda H
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly.

Was 'n baie lekker naweek, huis is goed toegerus. Sal dalk voorstel om 'n veiligheidshekkie vir trappe te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tasha L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasha L
Gesin met tieners

Absolutely enjoyed our stay and had fantastic service from Kat.

Kat was in contact with me from the check-in day until departure making sure we are comfortable and all sorted for our stay. A Log Home is great value for money and the view from the house is absolutely stunning. Our stay there was very comfortable, hassle free and very relaxing. I will definitely go back again and recommend it to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashlynne P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashlynne P
Gesin met klein kinders

Professional service with a magnificent view.

We had a lovely stay at A Log Home at Buffalo creek. The highlight of our stay was the beautiful view and endless star gazing at night. The log home has a lovely rustic feel and the kids enjoyed the splash pool and the lush green grass was a rare find. We will definitely recommend this establishment!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Professionele diens met ’n manjifieke uitsig.

Ons het heerlik gebly by A Log Home At Buffalo Creek. Die hoogtepunt van ons verblyf was die pragtige uitsig en sterrekyk in die aande. Die houthuis het ’n lieflike, rustieke gevoel en die kinders het die plonspoel en welige groen gras geniet. Ons kan beslis die instansie aanbeveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R
Saam met vriende

Home away from home.

An amazing place to stay - children had lots of fun and Kay was an amazing host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis weg van die huis af.

'n Wonderlike plek om te bly - kinders het baie pret gehad en Kay was 'n wonderlike gasheer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jimmie L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmie L
Gesin met tieners

Rustig!

Die akkommodasie was skoon en netjies. Alles wat hulle aangedui het was daar. Die omgewing was lekker en dit was regtig rustig om daar te vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nancy P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy P
Saam met vriende

Perfect getaway and peaceful break from city life.

We were seven adults (three couples) plus a dog and the A Log Home At Buffalo Creek was a good size for all of us. The location is peaceful and very quiet, and although the property is on a farm, we saw and heard very little from anyone apart from the occasional car passing. The kitchen was well equipped and there were plenty of extra blankets and pillows for the chilly nights. The host was extremely helpful and responsive with any queries ! Location rated 4/5 as the local dog friendly hike at Umshanti was unfortunately closed due to weather, but the hosts recommended us plenty of (not dog-friendly) activities in the area.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly!

A log home is ideaal vir ons familie om mekaar halfpad tussen die Kaap en George te ontmoet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Het baie lekker gerus en ontspan, dit het alles gehad wat nodig was. Lekker ruim vertrekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean W
Gesin met tieners

Peaceful and delightful, beautiful views and a cozy living space.

We loved it! Rejuvenated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esti S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti S
Saam met vriende

Heerlik!

Ons het die verblyf vreeslik geniet, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankia W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia W
Saam met vriende

Die houthuis het die mooiste, rustigste ligging en is volledig toegerus.

Dit het al ons verwagtinge oorskry! Die eienaar se diens was puik, die ligging is prentjiemooi, die kombuis het alles wat jy nodig het, die kaggel is heerlik en daar is 3 braai-areas! Die perfekte kuierhuis vir 'n groep vriende of familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia T
Saam met vriende

Amazing! Breathtaking! Peaceful! Owners are great.

The description of the place doesn't do it any justice. I would definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowend! Vreedsaam! Wonderlike eienaars.

'n Mens moet dit net kom ervaar! Sal definitief terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B
Gesin met tieners

'n Naweek gevul met rustigheid, geselligheid en 'n asemrowende uitsig.

Op aankoms het die akkommodasie vriendlik en verwelkomend gelyk. Die omliggende area om die akkommodasie is netjies en skoon. Die stoep met sy pragtige uitsig is heerlik om gesellig buite te verkeer. Die huisie aan die binnekant is netjies, prakties en ons bed het heerlik geslaap. Die kombuis is toegerus met alles wat mens nodig het en alles is in netjiese werkende toestand. Ons sal verseker graag weer wil terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janelle V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle V
Gesin met klein kinders

Was so rustig en bied waarde vir geld.

As jy 'n plek soek om te ontspan is dit die regte plek. Die omgewing is pragtig en rustig. Die kinders het dit baie geniet. Die eienaar is so vriendelik en behulpsaam. Die huis is so mooi uitgelê en vreeslik mooi en netjies binne. Regtig prentjiemooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buffalo Creek 28, Deel 145, Eensaamheid Plaas, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn6wH2Ms2MDtz63dAhzLGYxT9IsGXXrO0tPeFsICWiL7CXcjVcX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 5 mense 55 5 1 5 28 Buffalo Creek Portion 145, Eensaamheid Farm, Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.021036809883 20.541161298752
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem