8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 28 Buffalo Creek, Portion 145, Eensaamheid Farm, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
A Log Home At Buffalo Creek is 'n selfsorghuis op die Buffalo Creek-landgoed in Buffeljagsrivier, buite Swellendam in die Wes-Kaap. Dit is die perfekte toevlugsoord vir 'n groep vriende of familie wat 'n stil wegbreekplek soek. Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders.
Daar is 4 slaapkamers in die huis, 2 van die slaapkamers het 2 enkelbeddens en word via 'n steil trap bereik en die ander 2 dubbelkamers op die onderste verdieping het en suite-badkamers. Die hele huis met sy kaggel skep 'n gerieflike, ongekunstelde atmosfeer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die sitkamer het netjiese houtstoele en lei na 'n stoep waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet.
A Log Home At Buffalo Creek het 2 braaiplekke: 'n vuurput en 'n onderdak braai-area op die stoep. 'n Houtvuurwarmbad is beskikbaar, maar gaste moet hul eie hout voorsien.
Die naaste bure is ongeveer 50 m weg van die verblyf.
Umshanti is stapafstand vanaf die huis en daar is 'n hele rits watersporte beskikbaar, soos bootvaarte en kanovaart. Dié doendinge is nie by die tarief van die huis ingesluit nie, maar teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Let asb. op dat groot partytjies en luidrugtige musiek nie toegelaat word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kathryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 28 Buffalo Creek, Portion 145, Eensaamheid Farm, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
- Gaste dink A Log Home At Buffalo Creek het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Buffalo Creek, Portion 145, Eensaamheid Farm, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang