A Touch of Grace

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 496 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gritha V
1 nag
5.0
Nov 2025

Baie lekker. Geen klagtes. Kamer was skoon en netjies en ek was vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker gebly. Was net vir een aand, lekker gebly. Daar was ongelukkig geen warm water nie. Verder was alles gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein M
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Thasa international diploma trip. Ek en my dogter het baie lekker in eenheid #1 tuisgegaan. Sy kon in rustigheid studeer. Ons het veilig gevoel. Die DSTV TV pakket was 'n groot aanwins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowland W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Spacious and comfortable. It was very clean and spacious. Perfect for a weekend stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann-marie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Oulike plekkie, rustige omgewing, het veilig gevoel, waarde vir geld. Oulike plekkie, ruim. Veilige en rustige omgewing. Waarde vir geld. Gaan beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kitta E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Heerlike plek. Het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ideaal vir oornag. Baie oulike plekkie, het in kamer 3 gebly. Dalk 'n idee om stoele buite op die stoep by die hoofingang te sit, dan kan mens buite sit en eet, want die eenheid het nie toegang tot 'n tuin nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Atlegang P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful and relaxing. Our stay was very peaceful. We had everything we needed and didn't have any struggles reaching the management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
A Touch of Grace
We are glad to hear you had a positive experience. Thank you.

Daniel D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Was perfek vir ons doel. Die verblyf was die moeite werd, kamer volledig toegerus, sentraal geleë, en het voldoen aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal definitief weer by "A Touch of Grace" oornag. Het lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 496

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 28 Kamp Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6o5girguJKDUZSR7P0NCg4V7YGLloPc331lmbZhBDd8Ufj2qq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 496 5 1 5 28 Kamp Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.721184169519 27.086967872353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang