+107
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 28 Kamp Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

A Touch of Grace bied uitsonderlike waarde-vir-geld selfsorgverblyf in vyf moderne en smaakvolle eenhede wat ideaal in 'n rustige woonbuurt in Potchefstroom geleë is. Dit is naby die N12, die universiteit, trou-venues, skole en winkelsentrums.

Ons eenhede spog met en suite-badkamers en ten volle toegeruste kombuisies, sitkamers en eet-areas in die groter eenhede. ‘n Selfhelp-inboekstelsel, DStv, gratis WiFi en veilige parkering is ook ingesluit.

Die en suite-badkamers is toegerus met storte en daar is 1 eenheid met 'n bad. Elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof, elektriese ketel en eetgerei toegerus. Komplimentêre koffie, tee, beskuit en drinkwater word eenmalig met aankoms voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit natuurreservate en parke, museums, historiese landmerke, nasionale monumente, verskeie kosmarkte oor die naweek, winkelsentrums en allerhande buitemuurse doendinge in. Die Vredefortkoepel, 'n Wêrelderfenisgebied wat deur 'n groot meteoriet-impak geskep is, is ook nie ver weg nie.

Naweekpakette vir bruidsgevolge en/of -families is op versoek beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 498 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nadia D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome peaceful. Bietjie lekker gebly, net te kort. Bietjie skoon plekkie. Alles wat jy nodig het is daar. Bed slaap wonders. Sal definitief weer hie...
Sien meer
Des 2025
Gerhardt S
5.0
Voldoende fasiliteite, ruim, goeie bed, TV, WiFi, onderdak parkering. Alles was in orde, baie ruim en privaat, veilig, skoon.
Des 2025
Gritha V
5.0
Baie lekker. Geen klagtes. Kamer was skoon en netjies en ek was vriendelik verwelkom.
Nov 2025
Leon K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Was net vir een aand, lekker gebly. Daar was ongelukkig geen warm water nie. Verder was alles gemaklik.
Nov 2025
Madelein M
5.0
Thasa international diploma trip. Ek en my dogter het baie lekker in eenheid #1 tuisgegaan. Sy kon in rustigheid studeer. Ons het veilig gevoel. Die D...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 498

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 28 Kamp Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink A Touch of Grace het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28 Kamp Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6o5girguJKDUZSR7P0NCg4V7YGLloPc331lmbZhBDd8Ufj2qq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 498 5 1 5 28 Kamp Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.721184169519 27.086967872353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang