Voëlklip Akkommodasie by A Whale of a Time - Hermanus | LekkeSlaap
+40

A Whale of a Time - Hermanus

6 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 318, Voëlklip , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R2 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

A Whale of a Time - Hermanus is 'n selfsorghuis in Voëlklip, Hermanus. Dié huis is lekker naby Grottostrand en 2,1 km van Voëlklipstrand af.

Dié huis het 4 uniek versierde slaapkamers. Die Rock Pool-kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer wat na die tuin lei. Die Lighthouse-kamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer aan die agterkant van die huis. Die Harbour-kamer en Abalone-kamer het 'n koningingrootte-beddens en deel 'n badkamer in die middel van die huis.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n dubbeldeuryskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ingeboude kaste, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea langs die kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 12 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel, en die huis het 'n onderdakbraai-area met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel.

Hermanus spog met pragtige natuurskoon, matige klimaat, legio buitelugdoendinge, 'n ryk floraryk, en 'n ligging lekker naby Kaapstad wat dit die ideale beginpunt maak vir besoekers wat die Overberg wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by A Whale of a Time - Hermanus sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir A Whale of a Time - Hermanus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 7de Straat 318, Voëlklip , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Whale of a Time - Hermanus het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 500
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
was R2 500
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 318, Voëlklip , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjJEpA13FHdre3Z4KoYW5YG544kyUkwFpKMp9Z7ZhkMr99f5GKz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 500, nou Vanaf R2 250  per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 318 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.412760476104 19.298912286758
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za