+33

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Morne S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Really pleasant experience. What a lovely area. All trees, plants and a swimming pool. The bedroom was exactly what I asked for, and the host was very friendly and accommodating. I really enjoyed my stay there and would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Thank you, much appreciated. Please come again.

Rendani N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Excellent. Fair price, clean and friendly owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vrede vir jou siel. Baie verwelkomend, rustig, netjies en die mooiste tuin!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Dankie Lizelle. Ek is bly julle het lekker gebly. Julle is welkom om weer aan te doen.

Mitch G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Short and peaceful. Expected more friendliness, but overall happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Goeie ligging, vriendelike bestuur, netjies. Dis 'n netjiese en veilige gastehuis in 'n mooi deel van die dorp. Dis al die tweede keer dat ek daar oornag en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Hi Johan, baie dankie. Jy is welkom.

Johan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie tuis gevoel en Este sorg daaraan vir. Heerlike ontbyt gehad. Heerlik gebly. Fantastiese tuin om in te ontspan na 'n lang dag. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Baie dankie. Ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.

Bernard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaxed and comfortable. We really enjoyed our stay! It was comfortable, quiet and relaxing. We'll definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Thank you, Bernard. You are most welcome!

Jane M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Heerlik ,. Baie dankie. Dit was 'n absolute plesier ,

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Plesier Jané. Kom weer!

Johan T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstekende plek en waarde vir geld. Heerlik rustig. Plek waar mens tot rus kan kom. Die tuin is baie mooi. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Baie dankie. Ek waardeer die terugvoer. Julle is altyd welkom.

Alida S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Fantasties. Beslis die plek om oor te bly. Sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Baie dankie. Jy is welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esté Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Liebenberg Street, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmM2VlOGY4LTE4ZjQtNDA1OS1iNDZkLTAzZjEzNTM1NTk3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 1 Liebenberg Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.447190050173 21.268943846226

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang