Pick your preferred language

English

Afrikaans

B&B in Universitas

Aandmuzik Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 446 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sanet J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlike ontspannende omgewing. Heerlik gerus oppad van die Kaap. Lieflike ontbyt voordat ons verder gery het. Gasvrou gaan uit haar pad om almal te akkommodeer. Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adre S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gasvry, vriendelik en behulpsaam. Ansie is die vriendelikste gasvrou! Ons was vroeg en ons kon inboek sonder enige moeite. Die heerlikste ontbyt. Vriendelike personeel. Beveel hulle definitief aan vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent. Very nice, comfortable. Reception very friendly, breakfast excellent, beautiful garden at guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dankie vir gawe onthou vangs. Ja, dit was vir een aand. Baie nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlik en rustig. Baie vriendelik ontvang. Die eenheid was pragtig en baie netjies. Die personeel was vriendelik en baie bedagsaam. Die ontbyt was geurig en met smaak voorberei. Sal beslis weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Goeie waarde vir geld, met vriendelike gasheer. Dis altyd lekker om saam Ansie en haar span te kuier. Hulle is baie behulpsaam, vriendelik en probeer help waar hulle kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionels Veterinary Supplies (
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Home away from home. Baie lekker gebly. Mooi skoon kamers en alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Sal dit aanbeveel. Ja, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia T
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

It was a very pleasant stay, great value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette A
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Saligheid! Wat 'n pragtige gastehuis! Die gasvrou en haar personeel was fenomenaal. Die gastehuis is baie netjies en ek het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 446

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Dreyer Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b2b1f8eb546dec73d0a41bf6ae4b6f5ade714fd042cd042d863bb7ce89d3c4d04a50eb81d97878cde745ea5a38682f4ae10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 446 5 1 5 18 Dreyer Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.117299697113 26.191320419312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang